Profetiese woorde, bekkighede en raakvat-sêgoed wat die toets van die tyd deurstaan het – alles deur Suid-Afrikaners – is saamgevat in dié boek. Temas soos die Afrikaner, man en vrou, lewenswyshede, politiek, sterwenswoorde en spyt-kom-te-laat woorde word gedek. Die boek bied ’n blik op Suid-Afrika se hede en verlede met aanhalings wat saakmaak deur bekende en gewone landsburgers.
Over de auteur
George Claassen is ’n bekroonde wetenskapjoernalis en gereelde artikelskrywer vir die Afrikaanse dagblaaie. Hy is die skrywer van ‘Geloof, bygeloof en ander wensdenkery’ asook medesamesteller van ‘Die groot aanhalingsboek’ en ‘Goed om te weet’. Hy was hoof van die Departement Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch tussen 1994 en 2001.
Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 408 ● ISBN 9780624063193 ● Bestandsgrootte 1.0 MB ● Uitgeverij Tafelberg ● Gepubliceerd 2014 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 4534347 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer