Kinderen jonger dan 11 jaar OndersteuningCatalogKinderboekenVerhaalboekenLezing / sprookjesPre-schoolleeftijdKinderen jonger dan 11 jaarKinderen ouder dan 12 jaarBiografieënNon-fictie verhalenboekSpelen / leren60.554 E-boeken in deze categorie Bettie Naudé: Saartjie se verjaardag (#19) ’n Dogtertjie met polio, Clara, kuier op Lynnekom. Sy het soveel karakter en gees dat sy almal betower en gou kruip sy diep in Saartjie-hulle se harte. Clara se suster, Carolina, is Clara se held en … EPUB Afrikaans Adobe DRM €5.99 Lewis Carroll: Alice se Avonture in Wonderland Wanneer Alice ’n wit konyn sien, kyk sy waakhak vas, besluit sy om dit te volg, en ’n reeks mees ongewone gebeure word in werking gestel.Lewens Carroll se 1865-roman is ’n pragtige magie vir jonk en … EPUB Afrikaans Adobe DRM €1.99 Bettie Naudé: Saartjie se kêrel (#12) Saartjie lees ’n artikel oor hipnose en besluit dadelik om Anna en Lina as proefkonyne te gebruik terwyl sy haar lyf hipnotiseur hou. Sy besef egter vinnig sy beskik nie oor hierdie spesiale talent n … EPUB Afrikaans Adobe DRM €5.99 Elizabeth Wasserman: Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan Jannus en Kriek Knoets is min of meer agt jaar oud, en hulle is ’n tweeling. Die Knoets-gesin woon in Huis Deurmekruis, onder afrit 7 van die snelweg, naby die dokke in ’n groot stad. Hulle ouers is … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.99 Bettie Naudé: Saartjie Omnibus 7 In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voor … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 François Bloemhof: Rillers 6: Kamer 13 Wat gaan in Kamer 13 aan? En hoekom is dit net Bennie wat voel iets is nie reg nie? Wat sal sy ma sê as sy uitvind van die swelsel op sy rug en hoekom is Klitser, sy hond, skielik so anders teenoor h … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.49 Middernag en ander spokerige stories Hoekom wil Carla se ma haar nie glo oor die meisie agter haar kamerdeur nie? En wat maak juffrou Elizabeth, van sy nuwe skool, in Arnold-hulle se spens in die middel van die nag? Hoe kan ’n skoolbuss … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.99 Stella Blakemore: Kobie en die wonderkind Dit is ’n nuwe kwartaal by Maasdorp-skool. En dit begin nie goed nie. Kobie en Elsabe hoor dat hulle klas- en kamerkapteins is wat dit natuurlik baie moeilik sal maak om pret te hê! Asof dit nie erg … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.99 Verna Vels: Liewe Heksie se groot omnibus 41 stories in een omnibus! Hierdie groot omnibus sluit al die oorspronklike Liewe Heksie-stories in wat in die eerste Liewe Heksie-omnibus (2002) en Liewe Heksie en die rekenaar (1999) vervat is. Lie … EPUB Afrikaans Adobe DRM €14.99 Theunis Krogh: Krisis op Keurboslaan #10 Brian Spaulding, die skool se stoutse senior en die nuwe hoofseun, en Morrie Alberts, word as gevolg van ’n misverstand tydens ’n oorsese musiektoer by ’n lughawe in Wes-Afrika aangehou. Die owerhei … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Volgende pagina >>> 0 0 Kassa 0,00 × × × Wijzig gebruikerstaal × ArabischDuitsEngelsSpaansFransHindiIndonesischItaliaansMaleisNederlandsPoolsPortugeesRoemeenseRussischZweedsThaisTurksOekraïensVietnameesChineseInternational Modal ×