Kinder bis 11 Jahre SupportCatalogKinder-/JugendbücherBilderbücherVorlesen / MärchenVorschulalterKinder bis 11 JahreJugend ab 12 JahreBiografienSachbücherSpielen / Lernen60.462 Ebooks in dieser Kategorie Bettie Naudé: Saartjie se afskeid (#24) Saartjie gee haar graadnege klas baie plesier met die dinge wat sy aanvang, maar dan betrap sy en die hoofseun rowers en dit plaas haar eers in die kollig. Die hele Lynnekom gons ook oor die wedstryd … EPUB Afrikaans Adobe DRM €5.99 Lewis Carroll: Alice se Avonture in Wonderland Wanneer Alice ’n wit konyn sien, kyk sy waakhak vas, besluit sy om dit te volg, en ’n reeks mees ongewone gebeure word in werking gestel.Lewens Carroll se 1865-roman is ’n pragtige magie vir jonk en … EPUB Afrikaans Adobe DRM €1.99 Bettie Naudé: Saartjie se kêrel (#12) Saartjie lees ’n artikel oor hipnose en besluit dadelik om Anna en Lina as proefkonyne te gebruik terwyl sy haar lyf hipnotiseur hou. Sy besef egter vinnig sy beskik nie oor hierdie spesiale talent n … EPUB Afrikaans Adobe DRM €5.99 Elizabeth Wasserman: Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan Jannus en Kriek Knoets is min of meer agt jaar oud, en hulle is ’n tweeling. Die Knoets-gesin woon in Huis Deurmekruis, onder afrit 7 van die snelweg, naby die dokke in ’n groot stad. Hulle ouers is … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.99 Bettie Naudé: Saartjie Omnibus 7 In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voor … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 Bettie Naudé: Saartjie se held (#8) Saartjie wil ’n grap vir ’n tydskrif instuur om ekstra sakgeld te verdien, maar sy kan skielik nie aan een dink nie. Sy vra ten einde raad Apie se hulp. Die klein platjie kom dadelik met ’n goeie gra … EPUB Afrikaans Adobe DRM €5.99 François Bloemhof: Rillers 6: Kamer 13 Wat gaan in Kamer 13 aan? En hoekom is dit net Bennie wat voel iets is nie reg nie? Wat sal sy ma sê as sy uitvind van die swelsel op sy rug en hoekom is Klitser, sy hond, skielik so anders teenoor h … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.49 Middernag en ander spokerige stories Hoekom wil Carla se ma haar nie glo oor die meisie agter haar kamerdeur nie? En wat maak juffrou Elizabeth, van sy nuwe skool, in Arnold-hulle se spens in die middel van die nag? Hoe kan ’n skoolbuss … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.99 Stella Blakemore: Kobie en die wonderkind Dit is ’n nuwe kwartaal by Maasdorp-skool. En dit begin nie goed nie. Kobie en Elsabe hoor dat hulle klas- en kamerkapteins is wat dit natuurlik baie moeilik sal maak om pret te hê! Asof dit nie erg … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.99 Verna Vels: Liewe Heksie se groot omnibus 41 stories in een omnibus! Hierdie groot omnibus sluit al die oorspronklike Liewe Heksie-stories in wat in die eerste Liewe Heksie-omnibus (2002) en Liewe Heksie en die rekenaar (1999) vervat is. Lie … EPUB Afrikaans Adobe DRM €14.99 nächste Seite >>> 0 0 zur Kasse 0,00 × × × Benutzersprache ändern × ArabischDeutschEnglischSpanischFranzösischHindiIndonesischItalienischMalaiischNiederländischPolnischPortugiesischRumänischRussischSchwedischThaiTürkischUkrainischVietnamesischChinesischInternational Modal ×