Дети до 11 лет поддержкаЕлектронна книгаДетские / юношеские книгиКниги с картинкамиЧтение вслух / Сказкадошкольный возрастДети до 11 летМолодежь с 12 летБиографииНаучная литератураИграть / Учиться60 554 Электронные книги в этой категории Bettie Naudé: Saartjie se kêrel (#12) Saartjie lees ’n artikel oor hipnose en besluit dadelik om Anna en Lina as proefkonyne te gebruik terwyl sy haar lyf hipnotiseur hou. Sy besef egter vinnig sy beskik nie oor hierdie spesiale talent n … EPUB африкаанс Adobe DRM €5.99 Elizabeth Wasserman: Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan Jannus en Kriek Knoets is min of meer agt jaar oud, en hulle is ’n tweeling. Die Knoets-gesin woon in Huis Deurmekruis, onder afrit 7 van die snelweg, naby die dokke in ’n groot stad. Hulle ouers is … EPUB африкаанс Adobe DRM €6.99 Dihanna Taute: ‘n Blonde bom Lehandi se matriekjaar begin slegter as ’n rugbywedstryd wat uitgereën het. Haar ma is verloof aan haar aartsvyand se pa en Prissie die Vissie is saam met haar strooimeisie. Is matriek nie veronderst … EPUB африкаанс Adobe DRM €6.99 Bettie Naudé: Saartjie Omnibus 7 In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voor … EPUB африкаанс Adobe DRM €8.49 François Bloemhof: Rillers 6: Kamer 13 Wat gaan in Kamer 13 aan? En hoekom is dit net Bennie wat voel iets is nie reg nie? Wat sal sy ma sê as sy uitvind van die swelsel op sy rug en hoekom is Klitser, sy hond, skielik so anders teenoor h … EPUB африкаанс Adobe DRM €6.49 Middernag en ander spokerige stories Hoekom wil Carla se ma haar nie glo oor die meisie agter haar kamerdeur nie? En wat maak juffrou Elizabeth, van sy nuwe skool, in Arnold-hulle se spens in die middel van die nag? Hoe kan ’n skoolbuss … EPUB африкаанс Adobe DRM €8.99 Stella Blakemore: Kobie en die wonderkind Dit is ’n nuwe kwartaal by Maasdorp-skool. En dit begin nie goed nie. Kobie en Elsabe hoor dat hulle klas- en kamerkapteins is wat dit natuurlik baie moeilik sal maak om pret te hê! Asof dit nie erg … EPUB африкаанс Adobe DRM €6.99 Verna Vels: Liewe Heksie se groot omnibus 41 stories in een omnibus! Hierdie groot omnibus sluit al die oorspronklike Liewe Heksie-stories in wat in die eerste Liewe Heksie-omnibus (2002) en Liewe Heksie en die rekenaar (1999) vervat is. Lie … EPUB африкаанс Adobe DRM €14.99 Marita Van der Vyver: Swemlesse vir ‘n meermin Daar’s belangrike dinge wat jy moet weet om jou tienerjare te oorleef. Soos, wat maak jy as jy groen is van jaloesie elke keer as jy na die gewildste, mooiste, coolste meisie in die klas kyk? Of hoe … EPUB африкаанс Adobe DRM €8.99 Theunis Krogh: Krisis op Keurboslaan #10 Brian Spaulding, die skool se stoutse senior en die nuwe hoofseun, en Morrie Alberts, word as gevolg van ’n misverstand tydens ’n oorsese musiektoer by ’n lughawe in Wes-Afrika aangehou. Die owerhei … EPUB африкаанс Adobe DRM €7.99 Следущая страница >>> 0 0 касса 0,00 × × × Изменить язык пользователя × арабскийНемецкийанглийскийиспанскийФранцузскийхиндииндонезийскийитальянскиймалайскийнидерландский языкпольскийпортугальскийрумынскийрусскийшведскийтайскийтурецкийукраинецвьетнамскийкитайский языкInternational Modal ×