Johan Cilliers 
Solank Ek Hier Is [PDF ebook] 

Ondersteuning

In hierdie diep persoonlike boek maak bekende Cilliers temas – insluitend die skep van sin, prediking, moderne kuns, kleur, Stellenbosse wyne, en die Karoo – op ’n verrassend nuwe wyse hulle verskyning. Hulle word verbind met intens gelukkige en uiters hartseer outobiografiese momente, en word as niks meer as fragmente aangebied nie. Terwyl mens egter die boek lees, begin die fragmente as ’n geheel met mekaar kommunikeer, en skep so al spelende ’n verrassende, eksistensiele teologie. ’n Teologie wat aanhak by jou eie eksistensie as leser. Neem, lees, en geniet hierdie smaakvolle boek. [Prof Marcel Barnard]

€9.95
Betalingsmethoden
Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Formaat PDF ● Pagina’s 100 ● ISBN 9781928314813 ● Uitgeverij African Sun Media ● Gepubliceerd 2020 ● Downloadbare 3 keer ● Valuta EUR ● ID 7967458 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

77.019 E-boeken in deze categorie