In hierdie diep persoonlike boek maak bekende Cilliers temas — insluitend die skep van sin, prediking, moderne kuns, kleur, Stellenbosse wyne, en die Karoo — op ‘n verrassend nuwe wyse hulle verskyning. Hulle word verbind met intens gelukkige en uiters hartseer outobiografiese momente, en word as niks meer as fragmente aangebied nie. Terwyl mens egter die boek lees, begin die fragmente as ‘n geheel met mekaar kommunikeer, en skep so al spelende ‘n verrassende, eksistensiele teologie. ‘n Teologie wat aanhak by jou eie eksistensie as leser. Neem, lees, en geniet hierdie smaakvolle boek. [Prof Marcel Barnard]
Купите эту электронную книгу и получите еще одну БЕСПЛАТНО!
Формат PDF ● страницы 100 ● ISBN 9781928314813 ● издатель African Sun Media ● опубликованный 2020 ● Загружаемые 3 раз ● валюта EUR ● Код товара 7967458 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM