In hierdie diep persoonlike boek maak bekende Cilliers temas – insluitend die skep van sin, prediking, moderne kuns, kleur, Stellenbosse wyne, en die Karoo – op ‘n verrassend nuwe wyse hulle verskyning. Hulle word verbind met intens gelukkige en uiters hartseer outobiografiese momente, en word as niks meer as fragmente aangebied nie. Terwyl mens egter die boek lees, begin die fragmente as ‘n geheel met mekaar kommunikeer, en skep so al spelende ‘n verrassende, eksistensiele teologie. ‘n Teologie wat aanhak by jou eie eksistensie as leser. Neem, lees, en geniet hierdie smaakvolle boek. [Prof Marcel Barnard]
购买此电子书可免费获赠一本!
格式 PDF ● 网页 100 ● ISBN 9781928314813 ● 出版者 African Sun Media ● 发布时间 2020 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 7967458 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器