Jaco Jacobs 
Bastian Blom en die pratende portret [EPUB ebook] 

Wsparcie

Bastian is al gewoond daaraan dat vreemde goed met hom gebeur. Maar dis die heel eerste keer dat hy 'n skildery hoor praat. Wat gaan aan met die portret wat sy pa gekoop het? Wie is die vrou op die portret, en hoe het so 'n kosbare skildery op 'n veiling beland?Kort voor lank moet Bastian en Lindi die geheim van die pratende portret probeer oplos – en seker maak dit beland nie in die verkeerde hande nie …

€8.23
Metody Płatności
Kup ten ebook, a 1 kolejny otrzymasz GRATIS!
Format EPUB ● Strony 26 ● ISBN 9780799361865 ● Wydawca LAPA Uitgewers ● Opublikowany 2013 ● Do pobrania 3 czasy ● Waluta EUR ● ID 5206067 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

4 953 353 Ebooki w tej kategorii