Bastian is al gewoond daaraan dat vreemde goed met hom gebeur. Maar dis die heel eerste keer dat hy ’n skildery hoor praat. Wat gaan aan met die portret wat sy pa gekoop het? Wie is die vrou op die portret, en hoe het so ’n kosbare skildery op ’n veiling beland?Kort voor lank moet Bastian en Lindi die geheim van die pratende portret probeer oplos – en seker maak dit beland nie in die verkeerde hande nie …
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Formatera EPUB ● Sidor 26 ● ISBN 9780799361865 ● Utgivare LAPA Uitgewers ● Publicerad 2013 ● Nedladdningsbara 3 gånger ● Valuta EUR ● ID 5206067 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare