Bastian is al gewoond daaraan dat vreemde goed met hom gebeur. Maar dis die heel eerste keer dat hy ‘n skildery hoor praat. Wat gaan aan met die portret wat sy pa gekoop het? Wie is die vrou op die portret, en hoe het so ‘n kosbare skildery op ‘n veiling beland?Kort voor lank moet Bastian en Lindi die geheim van die pratende portret probeer oplos – en seker maak dit beland nie in die verkeerde hande nie …
Bu e-kitabı satın alın ve 1 tane daha ÜCRETSİZ kazanın!
Biçim EPUB ● Sayfalar 26 ● ISBN 9780799361865 ● Yayımcı LAPA Uitgewers ● Yayınlanan 2013 ● İndirilebilir 3 kez ● Döviz EUR ● Kimlik 5206067 ● Kopya koruma Adobe DRM
DRM özellikli bir e-kitap okuyucu gerektirir