Die druk laai op teen Greg Heffley, wat ontdek dat 'n kombinasie van 'n spul familielede, 'n piepklein strandhuisie en versengende hitte 'n rampresep is. Van resepte gepraat – die geheime bestanddeel in Ouma se beroemde frikkadelle is jare lank dig bewaar. Kan Greg al sy familie se raaisels opklaar voor die vakansie verby is? Of gaan hy net aan die kookpot karring?
Kup ten ebook, a 1 kolejny otrzymasz GRATIS!
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 218 ● ISBN 9780637008143 ● Wydawca Penguin Random House South Africa ● Opublikowany 2024 ● Do pobrania 3 czasy ● Waluta EUR ● ID 10065592 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM