Die druk laai op teen Greg Heffley, wat ontdek dat ‘n kombinasie van ‘n spul familielede, ‘n piepklein strandhuisie en versengende hitte ‘n rampresep is. Van resepte gepraat – die geheime bestanddeel in Ouma se beroemde frikkadelle is jare lank dig bewaar. Kan Greg al sy familie se raaisels opklaar voor die vakansie verby is? Of gaan hy net aan die kookpot karring?
Compre este e-book e ganhe mais 1 GRÁTIS!
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 218 ● ISBN 9780637008143 ● Editora Penguin Random House South Africa ● Publicado 2024 ● Carregável 3 vezes ● Moeda EUR ● ID 10065592 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM