Die druk laai op teen Greg Heffley, wat ontdek dat ‘n kombinasie van ‘n spul familielede, ‘n piepklein strandhuisie en versengende hitte ‘n rampresep is. Van resepte gepraat — die geheime bestanddeel in Ouma se beroemde frikkadelle is jare lank dig bewaar. Kan Greg al sy familie se raaisels opklaar voor die vakansie verby is? Of gaan hy net aan die kookpot karring?
Купите эту электронную книгу и получите еще одну БЕСПЛАТНО!
язык африкаанс ● Формат EPUB ● страницы 218 ● ISBN 9780637008143 ● издатель Penguin Random House South Africa ● опубликованный 2024 ● Загружаемые 3 раз ● валюта EUR ● Код товара 10065592 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM