Neels Jackson 
Drie dekades van verandering [EPUB ebook] 
Die NG Kerk se pad na verruiming

Apoio

1990 was ’n waterskeidingsjaar in Suid-Afrika se geskiedenis. Sedertdien het die Suid-Afrikaanse samelewing (en ook die NG Kerk) baie verander. Neels Jackson bied sy indrukke van die belangrikste tendense wat van 1990 tot 2020 in die NG Kerk plaasgevind het. Die wortel van die kerk word teruggevoer na Jesus toe, en die NG Kerk vandag kan ’n uitdagende toekoms op die spoor van Jesus Christus met vertroue tegemoet gaan.

€11.99
Métodos de Pagamento

Sobre o autor

Neels Jackson het naam gemaak as ’n ingeligte en verantwoordelike verslaggewer oor godsdienssake. Hy het goeie betrekkinge met ’n groot aantal teoloë en met kerkleiers uit verskillende denominasies. Hy was vir byna 30 jaar kerkverslaggewer en ook redakteur van Kerkbode. Hy en sy vrou woon in Pretoria en hulle het twee volwasse dogters.

Compre este e-book e ganhe mais 1 GRÁTIS!
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 244 ● ISBN 9780796322661 ● Tamanho do arquivo 4.0 MB ● Editora Lux Verbi ● Publicado 2021 ● Edição 1 ● Carregável 24 meses ● Moeda EUR ● ID 7801047 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM

Mais ebooks do mesmo autor(es) / Editor

136.027 Ebooks nesta categoria