Waar hoort vroue in die samelewing? Hul rol as versorgers word geredelik erken, maar wat van die openbare sfeer? Het dié rol oor die jare verander? Bettina Wyngaard ontleed dié kwessie in ’n gesprek tussen die Bybel en Suid-Afrika se grondwet. Sy kyk spesifiek na die “texts of terrors” in die Bybel. Hoe moet ons dit verstaan? En hoe staan dit vandag met vroue? Onverskrokke vroue bied ’n omvattende, deeglik nagevorste en indringende blik op ...
Despre autor
Bettina gaan in Grabouw skool en behaal haar LLB-graad aan die US. Sy word die eerste vrou wat ’n regspraktyk op Grabouw begin maar verlaat&nbs...
Cumpărați această carte electronică și primiți încă 1 GRATUIT!
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 288 ● ISBN 9780796322371 ● Mărime fișier 0.3 MB ● Editura Lux Verbi ● Publicat 2021 ● Ediție 1 ● Descărcabil 24 luni ● Valută EUR ● ID 7865930 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM