Bettina Wyngaard 
Onverskrokke vroue [EPUB ebook] 
Uitdagings en oorwinnings vanaf Bybelse tye tot vandag

支持

Waar hoort vroue in die samelewing? Hul rol as versorgers word geredelik erken, maar wat van die openbare sfeer? Het dié rol oor die jare verander? Bettina Wyngaard  ontleed dié kwessie in ’n gesprek tussen die Bybel en Suid-Afrika se grondwet. Sy kyk spesifiek na die “texts of terrors” in die Bybel. Hoe moet ons dit verstaan? En hoe staan dit vandag met vroue? Onverskrokke vroue bied ’n omvattende, deeglik nagevorste en indringende blik op aktuele vrae waarmee ons daagliks worstel. 

€11.99
支付方式

关于作者

Bettina gaan in Grabouw skool en behaal haar LLB-graad aan die US. Sy word die eerste vrou wat ’n regspraktyk op Grabouw begin maar verlaat die regsberoep om voltyds te  skryf. Bettina het vier fiksietitels op haar kerfstok en haar debuut is met die Jan Rabie-prys vereer. Bettina skryf vir Litnet en is ‘n lid van die Andrew Murray-pryskomitee. 

购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 288 ● ISBN 9780796322371 ● 文件大小 0.3 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2021 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7865930 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

141,045 此类电子书