Heinz Winckler het grootgeword in Stellenbosch en het die eerste Idols competition in Suid-Afrika in 2002 gewen. Hy is bekend in die sekulêre en die Christelike musiekbedryf. Hy is die hoof van Lovekey Church. Sy eerste boek In ritme met God het in 2015 verskyn. Hy is getroud met Aletté-Johanni en hulle het drie seuns en “n dogtertjie.
2 电子书 Heinz Winckler
Aletté-Johanni Winckler & Heinz Winckler: Kom ons praat oor die huwelik
Heinz en Aletté is passievol daaroor om te sien dat huwelike floreer. Hierdie boek probeer paartjies te bemagtig en bemoedig om hul ware identiteit in God te ontdek, om sodoende die beste moontlike h …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€9.99
Heinz Winckler: Lewensgids vir Mans
Lewensgids vir mans, Heinz Winckler se nuwe boek, is geskryf vanuit ‘n vars, nuwe perspektief en bied tydlose wysheid wat aanklank by mans van alle ouderdomme sal vind. Die boodskappe in hierdie hand …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€12.86