Aletté-Johanni Winckler & Heinz Winckler 
Kom ons praat oor die huwelik [EPUB ebook] 

支持
Heinz en Aletté is passievol daaroor om te sien dat huwelike floreer. Hierdie boek probeer paartjies te bemagtig en bemoedig om hul ware identiteit in God te ontdek, om sodoende die beste moontlike huweliksmaat te kan word en wees. Heinz en Aletté praat reguit, sonder om doekies om te draai oor die volgende onderwerpe: fondasies, bagasie, kommunikasie, seks en intimiteit, ouerskap, skoonouers en finansies. Hulle deel ook grepe uit hulle eie verhaal om te verduidelik dat daar vir almal hoop is.  
 
€9.99
支付方式

关于作者

Heinz Winckler het grootgeword in Stellenbosch en het die eerste Idols competition in Suid-Afrika in 2002 gewen. Hy is bekend in die sekulêre en die Christelike musiekbedryf. Hy is die hoof van Lovekey Church. Sy eerste boek In ritme met God het in 2015 verskyn. Hy is getroud met Aletté-Johanni en hulle het drie seuns en ‘n dogtertjie.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 216 ● ISBN 9780796322890 ● 文件大小 0.3 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2022 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 8284184 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

22,635 此类电子书