Jana Marx 
Kultusse in Suid-Afrika [EPUB ebook] 

支持

Jana Marx, bekende joernalis, bestudeer kultusse: van antieke kultusse, die verskil tussen ‘n sekte en ‘n kultus, wie word in ‘n kultus ingetrek en die kenmerke van ‘n kultusleier. Kultusse word in verskillende onderafdelings ingedeel en sy bekyk plaaslike en internasionele kultusse binne elkeen van hierdie afdelings. Sy wys ook hoe om ‘n kultus uit te ken. Laastens gee sy riglyne oor wat om te doen as ‘n geliefde in ‘n kultus vasgekeer is. 

€11.99
支付方式

关于作者

Jana Marx is ‘n ervare verslaggewer en inhoudskepper. Na sy haar studies in joernalistiek en teologie voltooi het, werk sy by Finesse ​en Media 24 se Afrikaanse koerante en tydskrifte asook Carte Blanche. Sy is die outeur van Afspraak met moord oor die Krugersdorpmoorde en is te sien in die dokumenter Devilsdorp​. Sy bly in Johannesburg.

购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 200 ● ISBN 9780796322968 ● 文件大小 1.3 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2023 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 9149750 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

136,027 此类电子书