Jana Marx 
Kultusse in Suid-Afrika [EPUB ebook] 

Ondersteuning

Jana Marx, bekende joernalis, bestudeer kultusse: van antieke kultusse, die verskil tussen ’n sekte en ’n kultus, wie word in ’n kultus ingetrek en die kenmerke van ’n kultusleier. Kultusse word in verskillende onderafdelings ingedeel en sy bekyk plaaslike en internasionele kultusse binne elkeen van hierdie afdelings. Sy wys ook hoe om ’n kultus uit te ken. Laastens gee sy riglyne oor wat om te doen as ’n geliefde in ’n kultus vasgekeer is. 

€11.99
Betalingsmethoden

Over de auteur

Jana Marx is ’n ervare verslaggewer en inhoudskepper. Na sy haar studies in joernalistiek en teologie voltooi het, werk sy by Finesse ​en Media 24 se Afrikaanse koerante en tydskrifte asook Carte Blanche. Sy is die outeur van Afspraak met moord oor die Krugersdorpmoorde en is te sien in die dokumenter Devilsdorp​. Sy bly in Johannesburg.

Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 200 ● ISBN 9780796322968 ● Bestandsgrootte 1.3 MB ● Uitgeverij Lux Verbi ● Gepubliceerd 2023 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 9149750 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

132.736 E-boeken in deze categorie