Draers van die Lig is 200 oordenkings vir mense vandag, geskryf deur goeie vriende Stephan Joubert en Johan Smith. Die oordenkings is relevant, kragtig en op die man af en bespreek alledaagse kwessies soos gebed, naasteliefde, vergifnis en genade en hoe om steeds draers van die Lig in die wêreld vandag te wees.
关于作者
Stephan Joubert is ‘n teoloog, bekroonde skrywer, prediker en ‘n gesinsman. Hy is hoof van e Kerk en ‘n buitengewone professor by verskeie universtiteite. Hy skryf rubrieke in Beeld en JUIG! Die Boodskap, saam met Jan van der Watt, is een van die mylpale in sy lewe. Stephan het al meer as 55 titels uitgegee en meer as 200 000 boeke verkoop.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 208 ● ISBN 9780796322739 ● 文件大小 0.6 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2022 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 8436486 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器