Toe Mohandas Gandhi op ”n dag van ”n trein afgegooi word, is dit die begin van ”n reis.
”n Reis om ”n einde te maak aan die onregverdige manier waarop party mense in Suid-Afrika behandel word. ”n Reis om mense te leer dat jy nie geweld hoef te gebruik om die wêreld te verander nie. ”n Reis om die wêreld ”n beter plek te maak. ”n Lang reis wat begin met een klein woordjie: Nee.
In hierdie boek maak jong lesers op ”n boeiende, toeganklike wyse kennis met een van Suid-Afrika – en die wêreld – se grootste en dapperste helde, die groot gees Gandhi.
قم بشراء هذا الكتاب الإلكتروني واحصل على كتاب آخر مجانًا!
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 32 ● ISBN 9781776253739 ● الناشر Pan Macmillan South Africa ● نشرت 2024 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 9422440 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM