Stephanie Ebert & Kathryn Pillay 
Hoe om “n trein te stop [EPUB ebook] 
Die storie van hoe Mohandas Gandhi die Mahatma geword het

Support

Toe Mohandas Gandhi op “n dag van “n trein afgegooi word, is dit die begin van “n reis.

“n Reis om “n einde te maak aan die onregverdige manier waarop party mense in Suid-Afrika behandel word. “n Reis om mense te leer dat jy nie geweld hoef te gebruik om die wêreld te verander nie. “n Reis om die wêreld “n beter plek te maak. “n Lang reis wat begin met een klein woordjie: Nee.

In hierdie boek maak jong lesers op “n boeiende, toeganklike wyse kennis met een van Suid-Afrika – en die wêreld – se grootste en dapperste helde, die groot gees Gandhi.

€6.61
Zahlungsmethoden
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 32 ● ISBN 9781776253739 ● Verlag Pan Macmillan South Africa ● Erscheinungsjahr 2024 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 9422440 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

29.446 Ebooks in dieser Kategorie