Toe Mohandas Gandhi op »n dag van »n trein afgegooi word, is dit die begin van »n reis.
»n Reis om »n einde te maak aan die onregverdige manier waarop party mense in Suid-Afrika behandel word. »n Reis om mense te leer dat jy nie geweld hoef te gebruik om die wêreld te verander nie. »n Reis om die wêreld »n beter plek te maak. »n Lang reis wat begin met een klein woordjie: Nee.
In hierdie boek maak jong lesers op »n boeiende, toeganklike wyse kennis met een van Suid-Afrika – en die wêreld – se grootste en dapperste helde, die groot gees Gandhi.
Achetez cet ebook et obtenez-en 1 de plus GRATUITEMENT !
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 32 ● ISBN 9781776253739 ● Maison d’édition Pan Macmillan South Africa ● Publié 2024 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 9422440 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM