Stephanie Ebert & Kathryn Pillay 
Hoe om ”n trein te stop [EPUB ebook] 
Die storie van hoe Mohandas Gandhi die Mahatma geword het

支持

Toe Mohandas Gandhi op ”n dag van ”n trein afgegooi word, is dit die begin van ”n reis.

”n Reis om ”n einde te maak aan die onregverdige manier waarop party mense in Suid-Afrika behandel word. ”n Reis om mense te leer dat jy nie geweld hoef te gebruik om die wêreld te verander nie. ”n Reis om die wêreld ”n beter plek te maak. ”n Lang reis wat begin met een klein woordjie: Nee.

In hierdie boek maak jong lesers op ”n boeiende, toeganklike wyse kennis met een van Suid-Afrika – en die wêreld – se grootste en dapperste helde, die groot gees Gandhi.

€6.61
支付方式
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 32 ● ISBN 9781776253739 ● 出版者 Pan Macmillan South Africa ● 发布时间 2024 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 9422440 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

29,446 此类电子书