Kids under 11 Years SupportCatalogChildren BooksStory BooksLecture / FairytalesPre-School AgeKids under 11 YearsKids over 12 YearsBiographiesNon-Fiction StorybookPlay / Learning60,462 Ebooks in this category Louise Prinsloo: Gedaantes en Geraamtes Omnibus 3 Die derde omnibus in Louise Prinsloo se gewilde spookstories in die Gedaantes en Geraamtes-reeks. Die titels in hierdie omnibus is: Spookhuis by die see, Skimme van gister en Duiwel-in-die-bos – lg. … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.99 Bettie Naudé: Saartjie Omnibus 6 In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voor … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 Topsy Smith: Trompie die hanswors (#20) Trompie kan goed stemme naboots en hy besluit om die Boksombende ’n poets te bak deur hulle te bel en te maak asof hy hulle kwaai wetenskaponderwyser is. Trompie-hulle besluit om hulle toneeltalente … EPUB Afrikaans Adobe DRM €5.99 Paul Jaco: Die Luiperds van Sh’ong Seevie red ‘n luiperdwelpie wanneer hy slegs ‘n dag oud is en Shuna word die nuutste lid van n gesin op ‘n plaas in Kwa-Violentia. Die raaisels rondom sy familie se verlede laat Seevie vermoed hy is … EPUB Afrikaans Adobe DRM €9.99 Elizabeth Wasserman: Speurhond Willem en die diamantdiewe Speurhond Willem en sy huismens Adriaan het in 2010 die eerste keer saam gaan reis: via Istanboel tot in Amsterdam, Parys en uiteindelik Londen. Daarna volg avonture op ’n passasierskip in die Indies … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Bettie Naudé: Saartjie se piekniek (#14) Apie “leen” ’n rugbybal by die skool en dit beland per ongeluk in die kwaai oom Kerneels se perskeboord. Saartjie se boetie smeek haar om die bal vir hom in die hande te kry, anders gaan hy in groot … EPUB Afrikaans Adobe DRM €5.99 Carolyn Morton: Om Helena te hoor Wanneer jy agterkom die lewe gaan nie net oor jouself nie, moet jy keuses maak. Partykeer moet jy jouself eerste stel. Ander kere moet jy terugstaan, want dan weet jy iemand anders se behoeftes is no … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.99 van der Colff: Nina en die funky eksperiment Nina en Jessie is vuur en vlam oor die eksperimente-ekspo waaraan hulle dié kwartaal gaan deelneem. En by die skool se kleure-atletiek sal ’n TV-advertensie vir ’n nuwe energiedrankie verfilm word! M … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.99 Bettie Naudé: Saartjie se drome (#20) Saartjie lees ’n liefdesverhaal en glo vas dat ’n droomman wat haar asem wegslaan en haar knieë lam maak vir haar wag. Haar beste vriendinne, Anna en Lina, stel voor dat sy kyk of Galpil nie haar dro … EPUB Afrikaans Adobe DRM €5.99 Elizabeth Wasserman: Speurhond Willem en die wilddiewe Willem en Adriaan is terug vir hulle derde avontuur saam! Nadat hulle Europa en die Indiese Oseaan deurkruis het, is hulle dié keer op eie bodem doenig: in die Bosveld, waar daar in die gebied rondom … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Next page >>> 0 0 Checkout 0,00 × × × Change user language × ArabicGermanEnglishSpanishFrenchHindiIndonesianItalianMalayDutchPolishPortugueseRomanianRussianSwedishThaiTurkishUkrainianVietnameseChineseInternational Modal ×