Janie Oosthuysen: Rugbyballe en bikini’s
Goue strande, sonbruin lywe en bikini’s. Niks gaan die vakansie op Duinebaai bederf nie, besluit Anelle. ’n Ander omgewing, ander mense, ander dinge om te doen. Ver weg van hartebreker, Pierre du Toi …
EPUB
แอฟริกาใต้
Adobe DRM
€6.99