11 Yaşından Küçük Çocuklar DestekE-kitapÇocuk KitaplarıHikaye KitaplarıDers / MasallarOkul Öncesi Yaş11 Yaşından Küçük Çocuklar12 Yaşından Büyük ÇocuklarBiyografileriKurmaca Dışı Hikaye KitabıOynat / Öğren60.462 Bu kategorideki e-kitaplar Kobie Krüger: Eggo’s in die skimberge Mattie Moolman en Henk Velder is al van kleintyd af beste maats. Toe Mattie aand ná aand die sterrereën oor die Skimberge oplet, oortuig sy Henk om saam met haar te gaan ondersoek instel. Maar hulle … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Bettie Naudé: Saartjie se piekniek (#14) Apie “leen” ’n rugbybal by die skool en dit beland per ongeluk in die kwaai oom Kerneels se perskeboord. Saartjie se boetie smeek haar om die bal vir hom in die hande te kry, anders gaan hy in groot … EPUB Afrikaans Adobe DRM €5.99 Janis Ford: Die Straatspeurders: Sink of swem Die Straatspeurders is terug! Hierdie keer moet Vuyo en sy vriende, Victor, Sizwe en Tembile ’n bende skurke uitoorlê wat boot-eienaars in Houtbaai-hawe afpers deur hulle boot op te blaas as hulle ni … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.99 Nadine Blom & Adriaan Blom: Blits: Perlemoendiewe Hannes en Zander is die konings van Melkbosstrand. As hulle nie die lane op hulle longboards deurkruis of elke moontlike sonskyndag op hulle surfboards is nie, hang hulle uit by Goofy’s, waar Luna na … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.49 Topsy Smith: Trompie die hanswors (#20) Trompie kan goed stemme naboots en hy besluit om die Boksombende ’n poets te bak deur hulle te bel en te maak asof hy hulle kwaai wetenskaponderwyser is. Trompie-hulle besluit om hulle toneeltalente … EPUB Afrikaans Adobe DRM €5.99 Paul Jaco: Die Luiperds van Sh’ong Seevie red ‘n luiperdwelpie wanneer hy slegs ‘n dag oud is en Shuna word die nuutste lid van n gesin op ‘n plaas in Kwa-Violentia. Die raaisels rondom sy familie se verlede laat Seevie vermoed hy is … EPUB Afrikaans Adobe DRM €9.99 Elizabeth Wasserman: Speurhond Willem en die diamantdiewe Speurhond Willem en sy huismens Adriaan het in 2010 die eerste keer saam gaan reis: via Istanboel tot in Amsterdam, Parys en uiteindelik Londen. Daarna volg avonture op ’n passasierskip in die Indies … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Annelie Ferreira: Chuck Norris kan deel deur nul Albert kom agter dat sy suster Marlie skielik vreemd optree. Sy is vriendelik. Baie vreemd vir ’n sestienjarige ousus. Dan is daar nog die skoolboelie wat hom afknou, ’n ouma wat nie altyd normale ge … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 Louise Prinsloo: Gedaantes en Geraamtes Omnibus 2 Die tweede van drie omnibusse van Louise Prinsloo se gewilde spookstories in die Gedaantes en Geraamtes-reeks. Die titels in hierdie tweede omnibus: Gedaantes en Geraamtes-omnibus 2 is: Dwaalgees op … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.99 Janie Oosthuysen: Rugbyballe en bikini’s Goue strande, sonbruin lywe en bikini’s. Niks gaan die vakansie op Duinebaai bederf nie, besluit Anelle. ’n Ander omgewing, ander mense, ander dinge om te doen. Ver weg van hartebreker, Pierre du Toi … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.99 Sonraki Sayfa >>> 0 0 Ödeme 0,00 × × × Kullanıcı dilini değiştir × ArapçaAlmancaİngilizceİspanyolFransızcaHintçeEndonezyaİtalyanMalayaFlemenkçeLehçePortekizceRomenRusçaİsveççeTaylandTürkçeUkraynaVietnamÇinceInternational Modal ×