Дети до 11 лет поддержкаЕлектронна книгаДетские / юношеские книгиКниги с картинкамиЧтение вслух / Сказкадошкольный возрастДети до 11 летМолодежь с 12 летБиографииНаучная литератураИграть / Учиться61 010 Электронные книги в этой категории Bettie Naudé: Saartjie Omnibus 6 In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voor … EPUB африкаанс Adobe DRM €8.49 Topsy Smith: Trompie die hanswors (#20) Trompie kan goed stemme naboots en hy besluit om die Boksombende ’n poets te bak deur hulle te bel en te maak asof hy hulle kwaai wetenskaponderwyser is. Trompie-hulle besluit om hulle toneeltalente … EPUB африкаанс Adobe DRM €5.99 Bettie Naudé: Saartjie se piekniek (#14) Apie “leen” ’n rugbybal by die skool en dit beland per ongeluk in die kwaai oom Kerneels se perskeboord. Saartjie se boetie smeek haar om die bal vir hom in die hande te kry, anders gaan hy in groot … EPUB африкаанс Adobe DRM €5.99 Elizabeth Wasserman: Speurhond Willem en die diamantdiewe Speurhond Willem en sy huismens Adriaan het in 2010 die eerste keer saam gaan reis: via Istanboel tot in Amsterdam, Parys en uiteindelik Londen. Daarna volg avonture op ’n passasierskip in die Indies … EPUB африкаанс Adobe DRM €7.99 Annelie Ferreira: Chuck Norris kan deel deur nul Albert kom agter dat sy suster Marlie skielik vreemd optree. Sy is vriendelik. Baie vreemd vir ’n sestienjarige ousus. Dan is daar nog die skoolboelie wat hom afknou, ’n ouma wat nie altyd normale ge … EPUB африкаанс Adobe DRM €8.49 Topsy Smith: Trompie die sakeman (#16) Trompie gebruik sy vaardighede as entrepreneur om ’n sakeplan vir ’n snoepwinkel by die skool op te stel. Die Boksombende moet elkeen geld bydra om hierdie besigheid op die been te kry en is allesbeh … EPUB африкаанс Adobe DRM €5.99 Paul Jaco: Die Luiperds van Sh’ong Seevie red ‘n luiperdwelpie wanneer hy slegs ‘n dag oud is en Shuna word die nuutste lid van n gesin op ‘n plaas in Kwa-Violentia. Die raaisels rondom sy familie se verlede laat Seevie vermoed hy is … EPUB африкаанс Adobe DRM €9.99 Louise Prinsloo: Gedaantes en Geraamtes Omnibus 2 Die tweede van drie omnibusse van Louise Prinsloo se gewilde spookstories in die Gedaantes en Geraamtes-reeks. Die titels in hierdie tweede omnibus: Gedaantes en Geraamtes-omnibus 2 is: Dwaalgees op … EPUB африкаанс Adobe DRM €8.99 Janie Oosthuysen: Rugbyballe en bikini’s Goue strande, sonbruin lywe en bikini’s. Niks gaan die vakansie op Duinebaai bederf nie, besluit Anelle. ’n Ander omgewing, ander mense, ander dinge om te doen. Ver weg van hartebreker, Pierre du Toi … EPUB африкаанс Adobe DRM €6.99 Mark Twain: Die Avonture van Tom Sawyer Op die oewer van die Mississippi-rivier soek Tom Sawyer en sy vriende op elke beurt avontuur. Dan sien hulle een noodlottige nag in die begraafplaas 'n moord. Die seuns maak 'n bloedseed om n … EPUB африкаанс Adobe DRM €1.99 Следущая страница >>> 0 0 касса 0,00 × × × Изменить язык пользователя × арабскийНемецкийанглийскийиспанскийФранцузскийхиндииндонезийскийитальянскиймалайскийнидерландский языкпольскийпортугальскийрумынскийрусскийшведскийтайскийтурецкийукраинецвьетнамскийкитайский языкInternational Modal ×