Kids under 11 Years SupportCatalogChildren BooksStory BooksLecture / FairytalesPre-School AgeKids under 11 YearsKids over 12 YearsBiographiesNon-Fiction StorybookPlay / Learning62,863 Ebooks in this category Marianna Brandt: Emma en die geheime gang Wie of wat is dit wat in die nag in die koshuis se gange rondsluip? Toe Emma en Janine se kamermaats skielik siek word en in die siekeboeg opgeneem word, vermoed hulle dadelik onraad, veral toe hulle … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 Jürgen Banscherus: Speurder Kwaaikofski: Die slinkse slangslenter Hoe het dit eintlik gebeur dat Kwaaikofski ’n speurder geword het? Kwaaikofski dink terug aan sy eerste saak: Die slinkse slangslenter. Die legendariese saak wat gesorg het dat Kwaaikofski vir Olga o … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.99 Janis Ford: Die Straatspeurders: Sink of swem Die Straatspeurders is terug! Hierdie keer moet Vuyo en sy vriende, Victor, Sizwe en Tembile ’n bende skurke uitoorlê wat boot-eienaars in Houtbaai-hawe afpers deur hulle boot op te blaas as hulle ni … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Kobie Krüger: Eggo’s in die skimberge Mattie Moolman en Henk Velder is al van kleintyd af beste maats. Toe Mattie aand ná aand die sterrereën oor die Skimberge oplet, oortuig sy Henk om saam met haar te gaan ondersoek instel. Maar hulle … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 François Bloemhof: Die Waterding Dit is weer vakansie op Bloubaai. Maar dié sorgvrye tydjie loop ontsettend verkeerd vir Stefan en Lana – en hulle moet baie vinnig antwoorde op ’n paar tergende vrae vind. Wat steek die vervalle ou h … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.99 Elizabeth Wasserman: Speurhond Willem in New York Adriaan en Willem, sy speurhond-troeteldier, se vyfde avontuur saam speel af in die stad van geel taxi’s, wolkekrabbers en warmbrakke! Toe Willem een middag daarop aandring om gebad te word, kry Adri … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Bettie Naudé: Saartjie Omnibus 5 In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voor … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.99 Jelleke Wierenga: Moord per suurlemoen Die tienertweeling, Bruno, met sy vlymskerp sin vir humor en sy hiperboliese uitkyk op alles, en sy dramatiese rooikopsus, Brunhilde, wat weer vriend en vyand kan manipuleer én kan laat swymel, vorm … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.99 Barrie Hough: Skilpoppe Toe Anna gekies word om die rol van Juliet te speel in die skoolopvoering van Romeo and Juliet, is dit vir haar soos ’n droom wat waar geword het. Maar dit word ook vir haar ’n tyd waarin sy leer dat … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 Bettie Naudé: Saartjie Omnibus 6 In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voor … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.99 Next page >>> 0 0 Checkout 0,00 × × × Change user language × ArabicGermanEnglishSpanishFrenchHindiIndonesianItalianMalayDutchPolishPortugueseRomanianRussianSwedishThaiTurkishUkrainianVietnameseChineseInternational Modal ×