Religión / Teología SoporteCatalogCiencia espiritualGeneralFilosofía / ReligiónPsicologíaReligión / TeologíaHistoriaIdiomasPedagogíaArte / ArquitecturaMúsicaGeneral, DiccionariosCristianismoteología prácticaJudaísmoOtras religionesEdiciones de la BibliaEscritos religiososOtro141.045 Ebooks en esta categoría Bettina Wyngaard: Onverskrokke vroue Waar hoort vroue in die samelewing? Hul rol as versorgers word geredelik erken, maar wat van die openbare sfeer? Het dié rol oor die jare verander? Bettina Wyngaard ontleed dié kwessie in ’n gesprek … EPUB Africaans Adobe DRM €11.99 Vivian Kleynhans & Jacqueline Leuvennink: Wanneer water wyn word Toe Vivian Brutus op 16-jarige ouderdom haar pa in die winkel waar sy uithelp se deur sien staan met sy hoed in sy hand het sy geweet haar lewe gaan onkeerbaar verander – haar pa het sy werk verloor. … EPUB Africaans Adobe DRM €11.99 Ilse Salzwedel: Floreer Veerkragtigheid is daardie “iets” wat mens laat opstaan as die lewe jou platslaan. Dit is nie ’n iets wat net sommige mense het nie, almal word daarmee gebore. Ilse Salzwedel, bekende radiopersoonlik … EPUB Africaans Adobe DRM €11.99 Colin Jones And Owen Jones: Die Ewige Plan ‘Die Ewige Plan – Geopenbaar’ is ‘n versameling artikels wat deur sy Geesgidse aan die man genaamd die Happy Medium, Colin Jones, gedikteer is. Hy het hulle deur middel van outomatiese skrif opgeneem … EPUB Africaans Adobe DRM €5.99 Marlena du Toit & Braam Braam Klopper: Leeg Saam met swangerskap kom hoop en drome. Maar vir vir sommige spat dié drome wreed aan skerwe met ’n miskraam of stilgeboorte, wat vrae laat soos: Waarom, Here? Leeg is ’n praktiese gids saamgestel de … EPUB Africaans Adobe DRM €9.49 Chris Van der Merwe: Gesprek sonder einde Waar pas die mens in by God se verhaal? En watter keuses kan ons maak in hierdie drama waarvan ons medeskrywer is? Hieroor tree Chris van der Merwe op ’n baie toeganklike wyse in gesprek met sy leser … EPUB Africaans Adobe DRM €14.99 Neels Jackson: Drie dekades van verandering 1990 was ’n waterskeidingsjaar in Suid-Afrika se geskiedenis. Sedertdien het die Suid-Afrikaanse samelewing (en ook die NG Kerk) baie verander. Neels Jackson bied sy indrukke van die belangrikste ten … EPUB Africaans Adobe DRM €12.99 Susan Coetzer: Bruistablette vir die lewe Die geliefde skrywer en motiveringspreker Susan Coetzer nooi jou saam op ‘n jaar lange geselsreis na groter lewensvreugde, egtheid en diepte in jou lewe as kind van die Here. Met ‘n kort boodskap vir … EPUB Africaans Adobe DRM €12.99 Hester Careen Geldenhuys: Vroue van die Bybel Este Geldenhuys is ’n bekende in Christelike mediakringe. Sy was vir 24 jaar uitsaaier op Radio Kansel en het ook verskeie tydsgleuwe op Kruiskyk. Sy lei gereeld toere na Israel. Sy bly in La Montagn … EPUB Africaans Adobe DRM €9.49 Hettie Brittz: Kweek kinders met heel harte Ouers staan vandag, met die werklikheid van sosiale media en die internet, voor groter uitdagings as ooit. Die vertroude ouerskapkenner Hettie Brittz verduidelik hoe ons, terwyl ons ons kinders beske … EPUB Africaans Adobe DRM €9.49 siguiente página >>> 0 0 Caja 0,00 × × × Cambiar idioma de usuario × ÁrabeAlemánInglésEspañolFrancésHindúIndonesioItalianoMalayoHolandésPolacoPortuguésRumanoRusoSuecoTailandésTurcoUcranioVietnamitaChinoInternational Modal ×