Religie / theologie OndersteuningCatalogMenswetenschappenAlgemeenFilosofiePsychologieReligie / theologieGeschiedenisTalenOnderwijsKunst / architectuurMuziekAlgemeen, EncyclopedieënChristendomPraktische TheologieJodendomAndere religiesBijbelsReligieuze geschriftenDiversen137.596 E-boeken in deze categorie Anton van der Merwe: Draaipunt Die skrywer is n normale Suid- Afrikaanse vader en eggenoot met n beroep wat hy nie met sy gesin gedeel het nie. Van kind, na soldaat, na boer, na sakeman, na Polisie beampte. Hy begin die verhaal by … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.49 Charmé Kriel: Twee kinders later “Ek het iewers gehoor as jy jou storie kan vertel sonder om te huil, is jou hart weer heel. My reis na ma-word was nie vir my maklik nie. Inteendeel, die eerste jaar was waarskynlik die moeilikste ty … EPUB Afrikaans Adobe DRM €9.99 Jana Marx: Kultusse in Suid-Afrika Jana Marx, bekende joernalis, bestudeer kultusse: van antieke kultusse, die verskil tussen ’n sekte en ’n kultus, wie word in ’n kultus ingetrek en die kenmerke van ’n kultusleier. Kultusse word in v … EPUB Afrikaans Adobe DRM €11.99 Attie van Wyk: Uit die Beek 2013 Uit die Beek bied aan lesers die geleentheid om hulle elke dag by die vars water van die Woord te verfris vir die dag wat voorlê. Ons begin vanjaar met ’n nuwe vyf-jaar siklus en vier dit met ’n prag … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.99 Jacelize de Waal: Salf vir jou seerkry Dit was ’n reënerige Kersdag. Die jong gesinnetjie was saam kerk toe, en ná die Kersete saam met die familie het hulle op die strand gaan stap. Die man met hul seuntjie op sy rug, die vrou en hul dog … EPUB Afrikaans Adobe DRM €9.49 Susan Coetzer: Bruistablette vir die lewe Die geliefde skrywer en motiveringspreker Susan Coetzer nooi jou saam op ’n jaar lange geselsreis na groter lewensvreugde, egtheid en diepte in jou lewe as kind van die Here. Met ’n kort boodskap vir … EPUB Afrikaans Adobe DRM €11.99 Johann Voges: Miskien is daar hoop Mense wat hoop soek, dit wil verstaan en leef, moet in die wêreld van hierdie boek gaan rondstap. Dit gaan oor deurleefde ervaringe, gevorm deur intense krisisse … selfs die dood. Uit die Skrif vlo … EPUB Afrikaans Adobe DRM €9.99 Roelf Schoeman: Weermagstories Ten spyte van die baie aandag wat dit op veral sosiale media kry, duur die letsels van die Grensoorlog voort. Baie wit Suid-Afrikaanse mans word steeds geaffekteer. As jy hulle vra om te vertel wat m … EPUB Afrikaans Adobe DRM €9.99 Willem Nicol: Rykdom in eenvoud Byna almal glo dat ‘rykdom’ te make het met hoeveel besittings, status en mag ’n mens het. En dat jou lewe gejaagd en verwikkeld moet wees om te tel. Maar hoe leeg en arm laat dit jou uiteindelik inn … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.99 Francine Prins: 100 dae van dankbaarheid ’n Lewe van oorvloed is vir ons elkeen beskore. Maar wanneer dit sleg gaan, is dit soms moeilik om dit te glo. Wat as jy kan verander wat jy glo? Sodat die bewyse meer sigbaar in jou lewe raak? Dis w … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.99 Volgende pagina >>> 0 0 Kassa 0,00 × × × Wijzig gebruikerstaal × ArabischDuitsEngelsSpaansFransHindiIndonesischItaliaansMaleisNederlandsPoolsPortugeesRoemeenseRussischZweedsThaisTurksOekraïensVietnameesChineseInternational Modal ×