धर्म / धर्मशास्त्र समर्थनईबुकआध्यात्मिक विज्ञानसामान्यदर्शनशास्र / धर्ममनोविज्ञानधर्म / धर्मशास्त्रइतिहासभाषाएँशिक्षाशास्त्रकला / वास्तुकलासंगीतजनरल, डिक्शनरीईसाइयतव्यावहारिक धर्मशास्त्रयहूदी धर्मअन्य धर्मबाइबिल संस्करणधार्मिक लेखनअन्य136,027 इस श्रेणी में ईबुक Charmé Kriel: Twee kinders later “Ek het iewers gehoor as jy jou storie kan vertel sonder om te huil, is jou hart weer heel. My reis na ma-word was nie vir my maklik nie. Inteendeel, die eerste jaar was waarskynlik die moeilikste ty … EPUB अफ्रीकी Adobe DRM €9.99 Jacelize de Waal: Salf vir jou seerkry Dit was ’n reënerige Kersdag. Die jong gesinnetjie was saam kerk toe, en ná die Kersete saam met die familie het hulle op die strand gaan stap. Die man met hul seuntjie op sy rug, die vrou en hul dog … EPUB अफ्रीकी Adobe DRM €9.49 Neels Jackson: Ek kies steeds die kerk Dit het mode geword om die kerk te kritiseer. As ’n mens jou op van dié kritiek moet verlaat, het die kerk, in besonder die Afrikaanse kerke, geen geloofwaardigheid meer nie. En tog is daar steeds el … EPUB अफ्रीकी Adobe DRM €9.99 Hein Kruger: Jou geldsake Hein Kruger, bekende entrepreneur en geldkenner, verduidelik in maklike geselstrant hoe ons as Christene ons geldsake kan regruk en bestuur. Dié boek wys jou jy kán ontslae raak van skuld, reg begroo … EPUB अफ्रीकी Adobe DRM €9.49 Anton van der Merwe: Draaipunt Die skrywer is n normale Suid- Afrikaanse vader en eggenoot met n beroep wat hy nie met sy gesin gedeel het nie. Van kind, na soldaat, na boer, na sakeman, na Polisie beampte. Hy begin die verhaal by … EPUB अफ्रीकी Adobe DRM €6.49 Jana Marx: Kultusse in Suid-Afrika Jana Marx, bekende joernalis, bestudeer kultusse: van antieke kultusse, die verskil tussen ‘n sekte en ‘n kultus, wie word in ‘n kultus ingetrek en die kenmerke van ‘n kultusleier. Kultusse word in v … EPUB अफ्रीकी Adobe DRM €11.99 Willem Nicol: Rykdom in eenvoud Byna almal glo dat ‘rykdom’ te make het met hoeveel besittings, status en mag ’n mens het. En dat jou lewe gejaagd en verwikkeld moet wees om te tel. Maar hoe leeg en arm laat dit jou uiteindelik inn … EPUB अफ्रीकी Adobe DRM €8.99 Stefani Serfontein: Oase In die Negev-woestyn in die suide van Israel word Sarah deur ’n Arabier aangeval sonder dat sy die vaagste benul het waaroor dit gaan. Toe sy haar bewussyn herwin, is daar weer ’n donker man aan haar … EPUB अफ्रीकी Adobe DRM €11.99 Roelf Schoeman: Weermagstories Ten spyte van die baie aandag wat dit op veral sosiale media kry, duur die letsels van die Grensoorlog voort. Baie wit Suid-Afrikaanse mans word steeds geaffekteer. As jy hulle vra om te vertel wat m … EPUB अफ्रीकी Adobe DRM €9.99 Elise Nel: Ons raaiselpad met alzheimersiekte Elise se eens briljante man raak aggressief en vergeetagtig, en tree heeltemal anders op as wat sy hom ken. Sy het ‘n vae vermoede wat die probleem is, maar uiteindelik word haar ergste vrese bewaarh … EPUB अफ्रीकी Adobe DRM €11.99 अगला पृष्ठ >>> 0 0 चेक आउट 0,00 × × × उपयोगकर्ता की भाषा बदलें × अरबीजर्मनअंग्रेज़ीस्पेनिशफ्रेंचहिंदीइन्डोनेशियाईइतालवीमलायीडचपोलिशपुर्तगालीरोमानियाईरूसीस्वीडिशथाईतुर्कीयूक्रेनीवियतनामीचीनीInternational Modal ×