
Hierdie kort boek lei jou na »n paradigmaskuif in verskeie aspekte van jou lewe. Jy kan die paradigmaverandering ervaar wat jou lewe nodig het om gestelde doelwitte te bereik en die bestemming te vervul. Weet jy dat jy jou hele lewe lank mislei is? Hierdie kort en treffende boek sal die breinspoeling openbaar van die samelewing wat jy moet ontsyfer. Dit verduidelik hoe jou emosionele kompas deur eksterne gesagsfigure gekaap en beheer is. Dit beskryf ook die stappe wat jy...
¡Compre este libro electrónico y obtenga 1 más GRATIS!
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● ISBN 9781667457369 ● Traductor Charmaine Lubbe ● Editorial Babelcube Inc. ● Publicado 2023 ● Descargable 3 veces ● Divisa EUR ● ID 9106944 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM