Charity Oka 
Paradigmaskuif [EPUB ebook] 
Die Selfliefdejoernaal

Support
Couverture du Charity Oka: Paradigmaskuif (ePUB)

Hierdie kort boek lei jou na  »n paradigmaskuif in verskeie aspekte van jou lewe. Jy kan die paradigmaverandering ervaar wat jou lewe nodig het om gestelde doelwitte te bereik en die bestemming te vervul. Weet jy dat jy jou hele lewe lank mislei is? Hierdie kort en treffende boek sal die breinspoeling openbaar van die samelewing wat jy moet ontsyfer. Dit verduidelik hoe jou emosionele kompas deur eksterne gesagsfigure gekaap en beheer is. Dit beskryf ook die stappe wat jy kan begin volg om jou krag terug te neem om jou lewe te verbeter. 

€2.95
méthodes de payement
Achetez cet ebook et obtenez-en 1 de plus GRATUITEMENT !
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781667457369 ● Traducteur Charmaine Lubbe ● Maison d’édition Babelcube Inc. ● Publié 2023 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 9106944 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

75 288 Ebooks dans cette catégorie