Charity Oka 
Paradigmaskuif [EPUB ebook] 
Die Selfliefdejoernaal

Apoio
Capa do Charity Oka: Paradigmaskuif (ePUB)

Hierdie kort boek lei jou na ”n paradigmaskuif in verskeie aspekte van jou lewe. Jy kan die paradigmaverandering ervaar wat jou lewe nodig het om gestelde doelwitte te bereik en die bestemming te vervul. Weet jy dat jy jou hele lewe lank mislei is? Hierdie kort en treffende boek sal die breinspoeling openbaar van die samelewing wat jy moet ontsyfer. Dit verduidelik hoe jou emosionele kompas deur eksterne gesagsfigure gekaap en beheer is. Dit beskryf ook die stappe wat jy kan begin volg om jou krag terug te neem om jou lewe te verbeter. 

€2.95
Métodos de Pagamento
Compre este e-book e ganhe mais 1 GRÁTIS!
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● ISBN 9781667457369 ● Tradutor Charmaine Lubbe ● Editora Babelcube Inc. ● Publicado 2023 ● Carregável 3 vezes ● Moeda EUR ● ID 9106944 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM

Mais ebooks do mesmo autor(es) / Editor

75.288 Ebooks nesta categoria