Hierdie kort boek lei jou na ”n paradigmaskuif in verskeie aspekte van jou lewe. Jy kan die paradigmaverandering ervaar wat jou lewe nodig het om gestelde doelwitte te bereik en die bestemming te vervul. Weet jy dat jy jou hele lewe lank mislei is? Hierdie kort en treffende boek sal die breinspoeling openbaar van die samelewing wat jy moet ontsyfer. Dit verduidelik hoe jou emosionele kompas deur eksterne gesagsfigure gekaap en beheer is. Dit beskryf ook die stappe wat jy kan begin volg om jou krag terug te neem om jou lewe te verbeter.
Beli ebook ini dan dapatkan 1 lagi GRATIS!
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● ISBN 9781667457369 ● Penterjemah Charmaine Lubbe ● Penerbit Babelcube Inc. ● Diterbitkan 2023 ● Diunduh 3 kali ● Mata uang EUR ● ID 9106944 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM