11 साल तक के बच्चे समर्थनईबुकबच्चों /युवाओं के लिए पुस्तकेंसचित्र पुस्तकजोर से पढ़ना / कहानीशिशु विद्यालय11 साल तक के बच्चे12 साल से युवाआत्मकथाएँनॉनफिक्शन खेलो / सीखो58,181 इस श्रेणी में ईबुक Paul Jaco: Die Luiperds van Sh’ong Seevie red ‘n luiperdwelpie wanneer hy slegs ‘n dag oud is en Shuna word die nuutste lid van n gesin op ‘n plaas in Kwa-Violentia. Die raaisels rondom sy familie se verlede laat Seevie vermoed hy is … EPUB अफ्रीकी Adobe DRM €9.99 Bettie Naudé: Saartjie se dapper daad (#13) Saartjie se ouer broer, Kris, het groot liefdesprobleme. Sy meisie het hom gelos vir ’n vent met ’n blink motor en ’n snor. Lynnekom se rabbedoe glo vas alle mans wat ’n snor het, is skurke en beslui … EPUB अफ्रीकी Adobe DRM €5.99 Derick van der Walt: Bambaduze Wanneer woorde nie werk nie, moet jy ‘n ander manier vind om jou stem te laat hoor. “’n Paar blokke noord van die Rosebank-sentrum sien hy blou ligte flikker. Seker ’n motorongeluk. Hy pluk hom altyd … EPUB अफ्रीकी Adobe DRM €9.49 Carolyn Morton: Om Helena te hoor Wanneer jy agterkom die lewe gaan nie net oor jouself nie, moet jy keuses maak. Partykeer moet jy jouself eerste stel. Ander kere moet jy terugstaan, want dan weet jy iemand anders se behoeftes is no … EPUB अफ्रीकी Adobe DRM €8.99 Bettie Naudé: Saartjie se drome (#20) Saartjie lees ’n liefdesverhaal en glo vas dat ’n droomman wat haar asem wegslaan en haar knieë lam maak vir haar wag. Haar beste vriendinne, Anna en Lina, stel voor dat sy kyk of Galpil nie haar dro … EPUB अफ्रीकी Adobe DRM €5.99 Topsy Smith: Trompie Omnibus 3 Titels in hierdie omnibus: Trompie die kragman, Trompie die hartedief en Trompie die held. Die ondeunde Trompie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die … EPUB अफ्रीकी Adobe DRM €8.49 Fynbosskrywers Fynbosskrywers: Liefde is ‘n sprokie Cara het ’n ogie op verlede jaar se hoofseun by die buitelugopvoedingskamp. Maar sy kan tog nie help om die nerdy Pierre Prins se diep groen oë agter sy dik brilglase raak te sien nie . . . Talia is … EPUB अफ्रीकी Adobe DRM €7.99 De Wet Hugo: Grilgrypers 3: Kamp vir monsters Volgens Clayton se pa en sy nuwe verloofde is hy ‘n probleemkind. Hy word na ‘n eksklusiewe rehabilitasiekamp vir tieners gestuur, maar dis nie net die streng sekuriteit en geheimsinnige personeel wa … EPUB अफ्रीकी Adobe DRM €8.49 Bettie Naudé: Saartjie se gevaar (#18) Saartjie lees ’n liefdesroman oor twee mense wat op skool al verlief geraak het en jare later getroud is nadat die meisie ’n beroemde filmster geword het. Lynnekom se rabbedoe begin droom oor so ’n g … EPUB अफ्रीकी Adobe DRM €5.99 Bettie Naudé: Saartjie se papegaai (#7) Saartjie wil graag vir die langnaweek saam met haar vriendin Anna en dié se pa Durban toe gaan. Sy doen haar bes om “mooi” te lewe sodat haar ouers hul toestemming hiervoor moet gee. Die rabbedoe is … EPUB अफ्रीकी Adobe DRM €5.99 अगला पृष्ठ >>> 0 0 चेक आउट 0,00 × × × उपयोगकर्ता की भाषा बदलें × अरबीजर्मनअंग्रेज़ीस्पेनिशफ्रेंचहिंदीइन्डोनेशियाईइतालवीमलायीडचपोलिशपुर्तगालीरोमानियाईरूसीस्वीडिशथाईतुर्कीयूक्रेनीवियतनामीचीनीInternational Modal ×