Дети до 11 лет поддержкаЕлектронна книгаДетские / юношеские книгиКниги с картинкамиЧтение вслух / Сказкадошкольный возрастДети до 11 летМолодежь с 12 летБиографииНаучная литератураИграть / Учиться63 178 Электронные книги в этой категории Fynbosskrywers Fynbosskrywers: Liefde is ‘n sprokie Cara het ’n ogie op verlede jaar se hoofseun by die buitelugopvoedingskamp. Maar sy kan tog nie help om die nerdy Pierre Prins se diep groen oë agter sy dik brilglase raak te sien nie . . . Talia is … EPUB африкаанс Adobe DRM €8.49 Bettie Naudé: Saartjie se dapper daad (#13) Saartjie se ouer broer, Kris, het groot liefdesprobleme. Sy meisie het hom gelos vir ’n vent met ’n blink motor en ’n snor. Lynnekom se rabbedoe glo vas alle mans wat ’n snor het, is skurke en beslui … EPUB африкаанс Adobe DRM €6.49 Louise Prinsloo: Gedaantes en Geraamtes Omnibus 3 Die derde omnibus in Louise Prinsloo se gewilde spookstories in die Gedaantes en Geraamtes-reeks. Die titels in hierdie omnibus is: Spookhuis by die see, Skimme van gister en Duiwel-in-die-bos – lg. … EPUB африкаанс Adobe DRM €9.49 Topsy Smith: Trompie Omnibus 3 Titels in hierdie omnibus: Trompie die kragman, Trompie die hartedief en Trompie die held. Die ondeunde Trompie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die … EPUB африкаанс Adobe DRM €8.99 Troula Goosen: Raaiselster Leopold se wêreld stort in duie wanneer sy familie hul rykdom verloor. Hy sluit by ’n togryer aan op pad na die diamantvelde om sy fortuin te soek. Sara, vermom as ’n touleier, reis saam op soek na d … EPUB африкаанс Adobe DRM €7.99 De Wet Hugo: Grilgrypers 3: Kamp vir monsters Volgens Clayton se pa en sy nuwe verloofde is hy ‘n probleemkind. Hy word na ‘n eksklusiewe rehabilitasiekamp vir tieners gestuur, maar dis nie net die streng sekuriteit en geheimsinnige personeel wa … EPUB африкаанс Adobe DRM €8.99 Topsy Smith: Trompie die atleet (#24) Trompie raak siek net voor ’n belangrike atletiekwedstryd. Hy word verplig om mee te ding teen ’n nuwe seun, Hanno Breedt, wat nie net op die atletiekveld vir hom kompetisie is nie … EPUB африкаанс Adobe DRM €6.49 Marianna Brandt: Emma en die geheime gang Wie of wat is dit wat in die nag in die koshuis se gange rondsluip? Toe Emma en Janine se kamermaats skielik siek word en in die siekeboeg opgeneem word, vermoed hulle dadelik onraad, veral toe hulle … EPUB африкаанс Adobe DRM €8.49 Jürgen Banscherus: Speurder Kwaaikofski: Die slinkse slangslenter Hoe het dit eintlik gebeur dat Kwaaikofski ’n speurder geword het? Kwaaikofski dink terug aan sy eerste saak: Die slinkse slangslenter. Die legendariese saak wat gesorg het dat Kwaaikofski vir Olga o … EPUB африкаанс Adobe DRM €6.99 Janis Ford: Die Straatspeurders: Sink of swem Die Straatspeurders is terug! Hierdie keer moet Vuyo en sy vriende, Victor, Sizwe en Tembile ’n bende skurke uitoorlê wat boot-eienaars in Houtbaai-hawe afpers deur hulle boot op te blaas as hulle ni … EPUB африкаанс Adobe DRM €7.99 Следущая страница >>> 0 0 касса 0,00 × × × Изменить язык пользователя × арабскийНемецкийанглийскийиспанскийФранцузскийхиндииндонезийскийитальянскиймалайскийнидерландский языкпольскийпортугальскийрумынскийрусскийшведскийтайскийтурецкийукраинецвьетнамскийкитайский языкInternational Modal ×