Діти до 11 років ПідтримкаЕлектронна книгаДитячі / юнацькі книгиКнижки з малюнкамиЧитання вголос / казкадошкільний вікДіти до 11 роківМолодь від 12 роківБіографіїНехудожня літератураВідтворення / навчання62 979 Електронні книги в цій категорі Theunis Krogh: Nuwelinge op Keurboslaan #3 Die veranderinge wat Dr Serfontein op Keurboslaan teweegbring maak dit ’n gesogte seunsskool, maar ook ’n plek waar seuns met probleme hulp kan kry. Wentzel Elzenach is ’n geestelik- en liggaamlik ve … EPUB Африкаанс Adobe DRM €8.49 Bettie Naudé: Saartjie se dapper daad (#13) Saartjie se ouer broer, Kris, het groot liefdesprobleme. Sy meisie het hom gelos vir ’n vent met ’n blink motor en ’n snor. Lynnekom se rabbedoe glo vas alle mans wat ’n snor het, is skurke en beslui … EPUB Африкаанс Adobe DRM €6.49 Topsy Smith: Trompie die filmster (#15) Trompie weet sommer hy het baie sleg in die wiskundetoets gevaar en maak hom reg vir swaar straf. Om alles te kroon vang hy dan iets in die personeelkamer aan wat hom in verdere moeilikheid laat bela … EPUB Африкаанс Adobe DRM €6.49 Topsy Smith: Trompie die kragman (#7) Dawie se ouers gaan vir drie maande weg en hulle oorweeg dit om hom by Trompie-hulle te laat bly, maar daar kom moles met ’n donkie en die koshuis is arme Dawie se voorland. Die seuns is nou in graad … EPUB Африкаанс Adobe DRM €6.49 Stella Blakemore: Kobie regeer In Die jongste meisie in Maasdorpskool het Breggie Landsberg en Heloise Malan boesemvriendinne geword. Nou, in Kobie Regeer, laat Heloise ‘per ongeluk’ haar swak skoolrapport by die treinvenster uitv … EPUB Африкаанс Adobe DRM €7.99 Fynbosskrywers Fynbosskrywers: Liefde is ‘n sprokie Cara het ’n ogie op verlede jaar se hoofseun by die buitelugopvoedingskamp. Maar sy kan tog nie help om die nerdy Pierre Prins se diep groen oë agter sy dik brilglase raak te sien nie . . . Talia is … EPUB Африкаанс Adobe DRM €8.49 Louise Prinsloo: Gedaantes en Geraamtes Omnibus 3 Die derde omnibus in Louise Prinsloo se gewilde spookstories in die Gedaantes en Geraamtes-reeks. Die titels in hierdie omnibus is: Spookhuis by die see, Skimme van gister en Duiwel-in-die-bos – lg. … EPUB Африкаанс Adobe DRM €9.49 Troula Goosen: Raaiselster Leopold se wêreld stort in duie wanneer sy familie hul rykdom verloor. Hy sluit by ’n togryer aan op pad na die diamantvelde om sy fortuin te soek. Sara, vermom as ’n touleier, reis saam op soek na d … EPUB Африкаанс Adobe DRM €7.99 Cecilia Steyn: Dryf Mense glo daar’s ’n vloek oor Stormwater. Die see roep elke jaar sy slagoffers. Is dit waarom Caleb se pa se vliegtuig neergestort het? Caleb moet sy matriekvakansie opoffer om om die geheim te ontra … EPUB Африкаанс Adobe DRM €10.99 Topsy Smith: Trompie die atleet (#24) Trompie raak siek net voor ’n belangrike atletiekwedstryd. Hy word verplig om mee te ding teen ’n nuwe seun, Hanno Breedt, wat nie net op die atletiekveld vir hom kompetisie is nie … EPUB Африкаанс Adobe DRM €6.49 Наступна сторінка >>> 0 0 закінчення роботи 0,00 × × × Змінення мови користувача × АрабськоюНімецькаАнглійськаІспанськаФранцузькийХіндіІндонезійськаІталійськаМалайськаГолландськаПольськаПортугальськаРумунськаросійськийШведськаТайськаТурецькаУкраїнськаВ’єтнамціКитайціInternational Modal ×