11岁以下的孩子 支持电子书儿童书籍故事书讲座/童话学前时代11岁以下的孩子12岁以上的孩子列传非小说故事书游戏/学习62,979 此类电子书 Theunis Krogh: Nuwelinge op Keurboslaan #3 Die veranderinge wat Dr Serfontein op Keurboslaan teweegbring maak dit ’n gesogte seunsskool, maar ook ’n plek waar seuns met probleme hulp kan kry. Wentzel Elzenach is ’n geestelik- en liggaamlik ve … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €8.49 Bettie Naudé: Saartjie se dapper daad (#13) Saartjie se ouer broer, Kris, het groot liefdesprobleme. Sy meisie het hom gelos vir ’n vent met ’n blink motor en ’n snor. Lynnekom se rabbedoe glo vas alle mans wat ’n snor het, is skurke en beslui … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €6.49 Topsy Smith: Trompie die filmster (#15) Trompie weet sommer hy het baie sleg in die wiskundetoets gevaar en maak hom reg vir swaar straf. Om alles te kroon vang hy dan iets in die personeelkamer aan wat hom in verdere moeilikheid laat bela … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €6.49 Topsy Smith: Trompie die kragman (#7) Dawie se ouers gaan vir drie maande weg en hulle oorweeg dit om hom by Trompie-hulle te laat bly, maar daar kom moles met ’n donkie en die koshuis is arme Dawie se voorland. Die seuns is nou in graad … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €6.49 Stella Blakemore: Kobie regeer In Die jongste meisie in Maasdorpskool het Breggie Landsberg en Heloise Malan boesemvriendinne geword. Nou, in Kobie Regeer, laat Heloise ‘per ongeluk’ haar swak skoolrapport by die treinvenster uitv … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €7.99 Fynbosskrywers Fynbosskrywers: Liefde is ‘n sprokie Cara het ’n ogie op verlede jaar se hoofseun by die buitelugopvoedingskamp. Maar sy kan tog nie help om die nerdy Pierre Prins se diep groen oë agter sy dik brilglase raak te sien nie . . . Talia is … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €8.49 Louise Prinsloo: Gedaantes en Geraamtes Omnibus 3 Die derde omnibus in Louise Prinsloo se gewilde spookstories in die Gedaantes en Geraamtes-reeks. Die titels in hierdie omnibus is: Spookhuis by die see, Skimme van gister en Duiwel-in-die-bos – lg. … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €9.49 Troula Goosen: Raaiselster Leopold se wêreld stort in duie wanneer sy familie hul rykdom verloor. Hy sluit by ’n togryer aan op pad na die diamantvelde om sy fortuin te soek. Sara, vermom as ’n touleier, reis saam op soek na d … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €7.99 Cecilia Steyn: Dryf Mense glo daar’s ’n vloek oor Stormwater. Die see roep elke jaar sy slagoffers. Is dit waarom Caleb se pa se vliegtuig neergestort het? Caleb moet sy matriekvakansie opoffer om om die geheim te ontra … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €10.99 Topsy Smith: Trompie die atleet (#24) Trompie raak siek net voor ’n belangrike atletiekwedstryd. Hy word verplig om mee te ding teen ’n nuwe seun, Hanno Breedt, wat nie net op die atletiekveld vir hom kompetisie is nie … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €6.49 下一页 >>> 0 0 查看 0,00 × × × 更改用户语言 × 阿拉伯语德国英语西班牙语法国印地文印度尼西亚意大利马来语荷兰人抛光葡萄牙罗马尼亚俄瑞典泰国土耳其乌克兰越南中国International Modal ×