Antjie Krog 
Plunder [EPUB ebook] 

Sokongan

In dié jongste bundel van Krog ontwikkel sy voormalige temas soos die landskap van die vrou, die huwelik, die aftakeling van die lyf, die vreugde van klein gesinsoomblikke, maar terselfdertyd vernuwe sy, opnuut. Krog probeer oplaas sin maak van die land, van die self, van die verlede. Soos Alfred Schaffer sê, daar is gewoonweg niemand in Afrikaans wat só skryf nie. Sy wys wat digkuns moet en kan wees.

€10.99
cara bayaran

Mengenai Pengarang

Antjie Krog is ‘n internasionaal bekroonde skrywer. Sy ontvang in 2017 vir die tweede maal die Hertzogprys vir poësie, dié keer vir Mede-wete. In Engels verskyn dit as Synapse, vertaal deur Karen Press. In 2018 word sy bekroon met die toonaangewende Gouden Ganzenveer, die eerste keer dat dit aan iemand toegeken word wat nie Nederlands is nie.

Beli ebook ini dan dapatkan 1 lagi PERCUMA!
Bahasa Afrikaans ● Format EPUB ● Halaman-halaman 128 ● ISBN 9780798183543 ● Saiz fail 0.3 MB ● Penerbit Human & Rousseau ● Diterbitkan 2022 ● Edisi 1 ● Muat turun 24 bulan ● Mata wang EUR ● ID 8644695 ● Salin perlindungan Adobe DRM
Memerlukan pembaca ebook yang mampu DRM

Lebih banyak ebook daripada pengarang yang sama / Penyunting

113,392 Ebooks dalam kategori ini