In dié jongste bundel van Krog ontwikkel sy voormalige temas soos die landskap van die vrou, die huwelik, die aftakeling van die lyf, die vreugde van klein gesinsoomblikke, maar terselfdertyd vernuwe sy, opnuut. Krog probeer oplaas sin maak van die land, van die self, van die verlede. Soos Alfred Schaffer sê, daar is gewoonweg niemand in Afrikaans wat só skryf nie. Sy wys wat digkuns moet en kan wees.
Yazar hakkında
Antjie Krog is ‘n internasionaal bekroonde skrywer. Sy ontvang in 2017 vir die tweede maal die Hertzogprys vir poësie, dié keer vir Mede-wete. In Engels verskyn dit as Synapse, vertaal deur Karen Press. In 2018 word sy bekroon met die toonaangewende Gouden Ganzenveer, die eerste keer dat dit aan iemand toegeken word wat nie Nederlands is nie.
Bu e-kitabı satın alın ve 1 tane daha ÜCRETSİZ kazanın!
Dil Afrikaans ● Biçim EPUB ● Sayfalar 128 ● ISBN 9780798183543 ● Dosya boyutu 0.3 MB ● Yayımcı Human & Rousseau ● Yayınlanan 2022 ● Baskı 1 ● İndirilebilir 24 aylar ● Döviz EUR ● Kimlik 8644695 ● Kopya koruma Adobe DRM
DRM özellikli bir e-kitap okuyucu gerektirir