Niños hasta 11 años SoporteCatalogLibros infantiles / juvenilesLibros ilustradosLectura en voz alta / Cuento de hadasEdad preescolarNiños hasta 11 añosJóvenes a partir de 12 añosBiografíasNo ficciónReproducir / Aprender63.178 Ebooks en esta categoría Joha van Dyk: Vuurvreter Die tweede titel in die gewilde Branderjaer-sage. Malherbe Albertyn, oftewel Vuur, beplan om sy somer in Kransbos te spandeer om die magiese Ylwoud te vind. Desperaat op soek na die waarheid, na iets … EPUB Africaans Adobe DRM €9.99 Topsy Smith: Trompie die alleenloper (#23) Trompie is smoorverlief op Rosa, maar die Boksombende is baie ongelukkig daaroor. Hulle het besluit hulle hou nie van meisies nie en hulle probeer hulle bes om vir Trompie te oortuig dat meisies net … EPUB Africaans Adobe DRM €6.49 Stella Blakemore: Allegra op Maasdorp Allegra op Maasdorp is een van die gewildste boeke in die Maasdorp-reeks. Behalwe Kobie Malan, die spil waarom alles gewoonlik draai, maak ons ook kennis met Allegra Bredenkamp, ’n weeskind wat danks … EPUB Africaans Adobe DRM €7.99 Sonja Kaiblinger: Harry Griesel 1: Operasie spook-redding Otto woon in ’n regte spookhuis en het ’n pratende vlermuis as troeteldier. Vir hom is dit glad nie vreemd dat daar ’n spook in sy tannie Sharon se stofsuier woon en ’n ander een gereeld toebroodjies … EPUB Africaans Adobe DRM €7.99 Rudi Venter: Die skat van Carlos da Costa Dit is vakansie en Lucas pas die bure se huise en troeteldiere op vir sakgeld. Hy moet met sy motorfiets ry om by al die plekke uit te kom, en so kom hy eendag op die bure se vermoorde kat af, en ’n … EPUB Africaans Adobe DRM €7.99 Marie Reyneke: Spore in die Arep Sommer van die begin af gebeur snaakse dinge op die plaas Arep, in die Klein Karasberge, waar ses jongmense vir die herfsvakansie kamp. Uschi von Kritzner, ’n Duitse meisie, gaan met behulp van haar … EPUB Africaans Adobe DRM €8.49 Theunis Krogh: Ongenooide gaste op Keurboslaan #11 Die laaste Keurboslaan-titel in die reeks.Die ongenooide gaste op Keurboslaan is ’n groep hippies – bedelaars en dwelmverslaafdes – wat onverwags in die berge buite die dorp kamp opslaan. Hulle is vu … EPUB Africaans Adobe DRM €8.49 Theunis Krogh: Nuwelinge op Keurboslaan #3 Die veranderinge wat Dr Serfontein op Keurboslaan teweegbring maak dit ’n gesogte seunsskool, maar ook ’n plek waar seuns met probleme hulp kan kry. Wentzel Elzenach is ’n geestelik- en liggaamlik ve … EPUB Africaans Adobe DRM €8.49 Topsy Smith: Trompie die waaghals (#18) Trompie en Rooie kom weg met ’n waarskuwing wanneer hulle resies jaag deur by die skool se traprelings af te gly. Dan daag hulle die noodlot verder uit deur met die interkomstelsel te peuter. Hulle b … EPUB Africaans Adobe DRM €6.49 Topsy Smith: Trompie die kragman (#7) Dawie se ouers gaan vir drie maande weg en hulle oorweeg dit om hom by Trompie-hulle te laat bly, maar daar kom moles met ’n donkie en die koshuis is arme Dawie se voorland. Die seuns is nou in graad … EPUB Africaans Adobe DRM €6.49 siguiente página >>> 0 0 Caja 0,00 × × × Cambiar idioma de usuario × ÁrabeAlemánInglésEspañolFrancésHindúIndonesioItalianoMalayoHolandésPolacoPortuguésRumanoRusoSuecoTailandésTurcoUcranioVietnamitaChinoInternational Modal ×