Copii sub 11 ani AjutorCatalogCărți pentru copiiCărți de povestePrelegeri / poveștiEpoca preșcolarăCopii sub 11 aniCopii peste 12 aniBiografiiCartea de povești fără ficțiuneJoc / Învățare60.717 Ebooks din această categorie Zelda Bezuidenhout: Anderkant die blou Lienke en Dezi beleef die vakansie van hulle lewe in Kalkbaai. By die hotel ontmoet hulle Danroy, ‘n kelner wat vakansiewerk doen, wat hulle na al die mooiste plekke in die baai vat. Hulle leer ken D … EPUB Africană Adobe DRM €5.99 Topsy Smith: Trompie die hartedief (#8) ’n Fotograaf kom die leerders by die skool afneem, en Trompie en sy manskappe besluit om nie soos al die ander vroom gesiggies op te sit nie. Hulle gaan kyk wie van hulle die lelikste bakkies kan tre … EPUB Africană Adobe DRM €5.99 Topsy Smith: Trompie die waaghals (#18) Trompie en Rooie kom weg met ’n waarskuwing wanneer hulle resies jaag deur by die skool se traprelings af te gly. Dan daag hulle die noodlot verder uit deur met die interkomstelsel te peuter. Hulle b … EPUB Africană Adobe DRM €5.99 Wynand Louw: Mnr. Humperdinck se wonderlike Watsenaam Pete Smith glo nie aan fantasie en towery nie, maar hy moet sy siening heroorweeg toe iemand vermoor word en hy op pratende muise en vlieënde vullisblikke moet staatmaak om hom van hordes seuns-vrete … EPUB Africană Adobe DRM €9.49 Derick van der Walt: Bambaduze Wanneer woorde nie werk nie, moet jy ‘n ander manier vind om jou stem te laat hoor. “’n Paar blokke noord van die Rosebank-sentrum sien hy blou ligte flikker. Seker ’n motorongeluk. Hy pluk hom altyd … EPUB Africană Adobe DRM €9.49 Bettie Naudé: Saartjie se papegaai (#7) Saartjie wil graag vir die langnaweek saam met haar vriendin Anna en dié se pa Durban toe gaan. Sy doen haar bes om “mooi” te lewe sodat haar ouers hul toestemming hiervoor moet gee. Die rabbedoe is … EPUB Africană Adobe DRM €5.99 Marie Reyneke: Spore in die Arep Sommer van die begin af gebeur snaakse dinge op die plaas Arep, in die Klein Karasberge, waar ses jongmense vir die herfsvakansie kamp. Uschi von Kritzner, ’n Duitse meisie, gaan met behulp van haar … EPUB Africană Adobe DRM €7.99 Theunis Krogh: Ongenooide gaste op Keurboslaan #11 Die laaste Keurboslaan-titel in die reeks.Die ongenooide gaste op Keurboslaan is ’n groep hippies – bedelaars en dwelmverslaafdes – wat onverwags in die berge buite die dorp kamp opslaan. Hulle is vu … EPUB Africană Adobe DRM €7.99 Marga Jonker: City Girl en die swart hings Nicole woon by haar pa en ouma vandat haar ouers geskei is. Sy het nie ’n goeie verhouding met haar ma nie en sy verkies om vakansies in Pretoria te bly en saam met haar vriendinne uit te gaan. Maar … EPUB Africană Adobe DRM €6.99 Sonja Kaiblinger: Harry Griesel 1: Operasie spook-redding Otto woon in ’n regte spookhuis en het ’n pratende vlermuis as troeteldier. Vir hom is dit glad nie vreemd dat daar ’n spook in sy tannie Sharon se stofsuier woon en ’n ander een gereeld toebroodjies … EPUB Africană Adobe DRM €7.99 Pagina următoare >>> 0 0 Casa 0,00 × × × Schimbați limba utilizatorului × ArabicGermanăEnglezăSpaniolăFrancezaHindusă IndonezianăItalianaMalaezianOlandezăPolonezăPortughezăRomânescRusăSuedezăTailandezTurcUcraineanVietnamezăChinezInternational Modal ×