Crianças até 11 anos ApoioCatalogLivros Infantis / JuventudeLivros de ImagensLeitura em voz alta / conto de fadasIdade pré-escolarCrianças até 11 anosJuventude a partir de 12 anosBiografiasNão ficçãoPlay / Learn63.178 Ebooks nesta categoria Topsy Smith: Trompie die alleenloper (#23) Trompie is smoorverlief op Rosa, maar die Boksombende is baie ongelukkig daaroor. Hulle het besluit hulle hou nie van meisies nie en hulle probeer hulle bes om vir Trompie te oortuig dat meisies net … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.49 Stella Blakemore: Allegra op Maasdorp Allegra op Maasdorp is een van die gewildste boeke in die Maasdorp-reeks. Behalwe Kobie Malan, die spil waarom alles gewoonlik draai, maak ons ook kennis met Allegra Bredenkamp, ’n weeskind wat danks … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Rudi Venter: Die skat van Carlos da Costa Dit is vakansie en Lucas pas die bure se huise en troeteldiere op vir sakgeld. Hy moet met sy motorfiets ry om by al die plekke uit te kom, en so kom hy eendag op die bure se vermoorde kat af, en ’n … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Sonja Kaiblinger: Harry Griesel 1: Operasie spook-redding Otto woon in ’n regte spookhuis en het ’n pratende vlermuis as troeteldier. Vir hom is dit glad nie vreemd dat daar ’n spook in sy tannie Sharon se stofsuier woon en ’n ander een gereeld toebroodjies … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Bettie Naudé: Saartjie se dapper daad (#13) Saartjie se ouer broer, Kris, het groot liefdesprobleme. Sy meisie het hom gelos vir ’n vent met ’n blink motor en ’n snor. Lynnekom se rabbedoe glo vas alle mans wat ’n snor het, is skurke en beslui … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.49 Fynbosskrywers Fynbosskrywers: Liefde is ‘n sprokie Cara het ’n ogie op verlede jaar se hoofseun by die buitelugopvoedingskamp. Maar sy kan tog nie help om die nerdy Pierre Prins se diep groen oë agter sy dik brilglase raak te sien nie . . . Talia is … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 Troula Goosen: Raaiselster Leopold se wêreld stort in duie wanneer sy familie hul rykdom verloor. Hy sluit by ’n togryer aan op pad na die diamantvelde om sy fortuin te soek. Sara, vermom as ’n touleier, reis saam op soek na d … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Marianna Brandt: Emma en die geheime gang Wie of wat is dit wat in die nag in die koshuis se gange rondsluip? Toe Emma en Janine se kamermaats skielik siek word en in die siekeboeg opgeneem word, vermoed hulle dadelik onraad, veral toe hulle … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 Louise Prinsloo: Gedaantes en Geraamtes Omnibus 3 Die derde omnibus in Louise Prinsloo se gewilde spookstories in die Gedaantes en Geraamtes-reeks. Die titels in hierdie omnibus is: Spookhuis by die see, Skimme van gister en Duiwel-in-die-bos – lg. … EPUB Afrikaans Adobe DRM €9.49 Janis Ford: Die Straatspeurders: Sink of swem Die Straatspeurders is terug! Hierdie keer moet Vuyo en sy vriende, Victor, Sizwe en Tembile ’n bende skurke uitoorlê wat boot-eienaars in Houtbaai-hawe afpers deur hulle boot op te blaas as hulle ni … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Próxima página >>> 0 0 Confira 0,00 × × × Alterar idioma do usuário × ÁrabeAlemãoInglêsEspanholFrancêsHindiIndonésioItalianoMalaioHolandêsPolonêsPortuguêsRomenoRussoSuecoTailandêsTurcoUcranianoVietnamitaChinêsInternational Modal ×