Enfants jusqu’à 11 ans SupportCatalogLivres pour enfants / adolescentsLivres d’imagesLecture à haute voix / Conte de féesÂge préscolaireEnfants jusqu’à 11 ansJeunes à partir de 12 ansBiographiesNonfictionJouer / Apprendre63 178 Ebooks dans cette catégorie Marga Jonker: City Girl en die swart hings Nicole woon by haar pa en ouma vandat haar ouers geskei is. Sy het nie ’n goeie verhouding met haar ma nie en sy verkies om vakansies in Pretoria te bly en saam met haar vriendinne uit te gaan. Maar … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Topsy Smith: Trompie die hartedief (#8) ’n Fotograaf kom die leerders by die skool afneem, en Trompie en sy manskappe besluit om nie soos al die ander vroom gesiggies op te sit nie. Hulle gaan kyk wie van hulle die lelikste bakkies kan tre … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.49 Joha van Dyk: Vuurvreter Die tweede titel in die gewilde Branderjaer-sage. Malherbe Albertyn, oftewel Vuur, beplan om sy somer in Kransbos te spandeer om die magiese Ylwoud te vind. Desperaat op soek na die waarheid, na iets … EPUB Afrikaans Adobe DRM €9.99 Topsy Smith: Trompie die alleenloper (#23) Trompie is smoorverlief op Rosa, maar die Boksombende is baie ongelukkig daaroor. Hulle het besluit hulle hou nie van meisies nie en hulle probeer hulle bes om vir Trompie te oortuig dat meisies net … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.49 Bettie Naude: Saartjie Omnibus 2 In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voor … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.99 Bettie Naudé: Saartjie se papegaai (#7) Saartjie wil graag vir die langnaweek saam met haar vriendin Anna en dié se pa Durban toe gaan. Sy doen haar bes om “mooi” te lewe sodat haar ouers hul toestemming hiervoor moet gee. Die rabbedoe is … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.49 Stella Blakemore: Allegra op Maasdorp Allegra op Maasdorp is een van die gewildste boeke in die Maasdorp-reeks. Behalwe Kobie Malan, die spil waarom alles gewoonlik draai, maak ons ook kennis met Allegra Bredenkamp, ’n weeskind wat danks … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Sonja Kaiblinger: Harry Griesel 1: Operasie spook-redding Otto woon in ’n regte spookhuis en het ’n pratende vlermuis as troeteldier. Vir hom is dit glad nie vreemd dat daar ’n spook in sy tannie Sharon se stofsuier woon en ’n ander een gereeld toebroodjies … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Topsy Smith: Trompie die rebel (#17) Trompie bring ’n brulpadda skool toe en sake ruk hand-uit wanneer ’n nuwe onderwyseres skoon flou val van skok. Gelukkig vir die sproetgesig is die skoolhoof nie op die oomblik in Kwaggaberg nie. Die … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.49 Rudi Venter: Die skat van Carlos da Costa Dit is vakansie en Lucas pas die bure se huise en troeteldiere op vir sakgeld. Hy moet met sy motorfiets ry om by al die plekke uit te kom, en so kom hy eendag op die bure se vermoorde kat af, en ’n … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Page suivante >>> 0 0 Caisse 0,00 × × × Changer la langue de l'utilisateur × ArabeAllemandAnglaisEspagnolFrançaisHindiIndonésienItalienMalaisNéerlandaisPolonaisPortugaisRoumainRusseSuédoisThaïlandaisTurcUkrainienVietnamienChinoisInternational Modal ×