11岁以下的孩子 支持电子书儿童书籍故事书讲座/童话学前时代11岁以下的孩子12岁以上的孩子列传非小说故事书游戏/学习63,178 此类电子书 Zelda Bezuidenhout: Anderkant die blou Lienke en Dezi beleef die vakansie van hulle lewe in Kalkbaai. By die hotel ontmoet hulle Danroy, ‘n kelner wat vakansiewerk doen, wat hulle na al die mooiste plekke in die baai vat. Hulle leer ken D … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €6.49 Topsy Smith: Trompie die hartedief (#8) ’n Fotograaf kom die leerders by die skool afneem, en Trompie en sy manskappe besluit om nie soos al die ander vroom gesiggies op te sit nie. Hulle gaan kyk wie van hulle die lelikste bakkies kan tre … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €6.49 Topsy Smith: Trompie die soet seun (#3) Dit is Trompie se laaste kwartaal op laerskool en hy is moeg daarvoor om altyd in almal se slegte boekies te wees. Die Boksombende se Grootkaptein besluit dit het tyd geword om goeie dade te doen, ma … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €6.49 Topsy Smith: Trompie die waaghals (#18) Trompie en Rooie kom weg met ’n waarskuwing wanneer hulle resies jaag deur by die skool se traprelings af te gly. Dan daag hulle die noodlot verder uit deur met die interkomstelsel te peuter. Hulle b … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €6.49 Joha van Dyk: Vuurvreter Die tweede titel in die gewilde Branderjaer-sage. Malherbe Albertyn, oftewel Vuur, beplan om sy somer in Kransbos te spandeer om die magiese Ylwoud te vind. Desperaat op soek na die waarheid, na iets … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €9.99 Marié Heese: Die Pikkewouters van Amper-stamperland ’n Lekker vrolike bundel stories oor die snaakse doen en late van die Pikkewouters van Amper-Stamperland. ’n Pikkewouter lyk amper soos ’n kabouter, maar ook so ’n bietjie soos ’n pikkewyn. Die land … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €7.99 Marga Jonker: City Girl en die swart hings Nicole woon by haar pa en ouma vandat haar ouers geskei is. Sy het nie ’n goeie verhouding met haar ma nie en sy verkies om vakansies in Pretoria te bly en saam met haar vriendinne uit te gaan. Maar … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €7.99 Bettie Naude: Saartjie Omnibus 2 In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voor … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €8.99 Stella Blakemore: Allegra op Maasdorp Allegra op Maasdorp is een van die gewildste boeke in die Maasdorp-reeks. Behalwe Kobie Malan, die spil waarom alles gewoonlik draai, maak ons ook kennis met Allegra Bredenkamp, ’n weeskind wat danks … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €7.99 Sonja Kaiblinger: Harry Griesel 1: Operasie spook-redding Otto woon in ’n regte spookhuis en het ’n pratende vlermuis as troeteldier. Vir hom is dit glad nie vreemd dat daar ’n spook in sy tannie Sharon se stofsuier woon en ’n ander een gereeld toebroodjies … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €7.99 下一页 >>> 0 0 查看 0,00 × × × 更改用户语言 × 阿拉伯语德国英语西班牙语法国印地文印度尼西亚意大利马来语荷兰人抛光葡萄牙罗马尼亚俄瑞典泰国土耳其乌克兰越南中国International Modal ×