Biografi, Autobiografi DukungCatalogNon-FiksiSejarahBiografi, AutobiografiReferensi UmumSejarah regionalPra-dan Sejarah Awal, KunoAbad PertengahanModern Times to 1918Abad ke-20 hingga 1945History from 1945Lain-lain10,965 Ebooks dalam kategori ini Maggie Jooste: Maggie: My lewe in die kamp Margaretha (Maggie) Jooste was net 13 jaar oud toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en haar lewe ingrypend verander. Ná maande in huisarres word sy en haar gesin na ’n konsentrasiekamp in Natal gestuur … EPUB Afrikanas Adobe DRM €12.99 Chris Karsten: Suid-Afrikaanse geweldenaars sonder genade Die waansin en wreedheid van geweld, maar veral die pyn van die slagoffers en hul naasbestaandes tref jou soos ’n krophou by die lees van die sesde titel in Chris Karsten se Ware Misdaad-reeks. Skryw … EPUB Afrikanas Adobe DRM €14.99 Elsabé Brits: Emily Hobhouse Hierdie boek vertel die volle, grootliks onbekende verhaal van Emily Hobhouse, nie net ‘n Anglo-Boereoorlogheld nie, maar ook ‘n aktivis en stryder teen onreg en onderdrukking op verskeie kontinente. … EPUB Afrikanas Adobe DRM €15.99 Hermann Giliomee: Hermann Giliomee: Historikus — ‘n Outobiografie Hermann Giliomee verweef die verhaal van sy lewensverloop met dié van ‘n land wat hom boei en besiel, ‘n land waar die geskiedskrywing sentraal staan tot die hedendaagse politiek. As internasionaal g … EPUB Afrikanas Adobe DRM €16.99 Anthony Feinstein: Kopwond ’n Onwillige Anthony Feinstein word ingedeel by die weermag se psigiatriese eenheid al het hy net weke se opleiding in dié veld. Hy behandel seuns wat met die hemelliggame praat of dink hulle is Jesu … EPUB Afrikanas Adobe DRM €13.99 Koos Stadler: Recce Hulle is supersoldate wat hoogs geheime, lewensgevaarlike operasies diep in vyandelike gebiede aanpak… Die Recce’s het nog altyd mense se verbeelding aangegryp, maar weens die sensitiewe aard van h … EPUB Afrikanas Adobe DRM €15.99 Rykie van Reenen: Heldin uit die vreemde In hierdie boek vertel Rykie van Reenen boeiend en in sprankelende styl Emily Hobhouse se verhaal. Dit is toeganklike leesstof wat getuig van vertelvernuf. Die boek is met die Scheepers-prys bekroon. … EPUB Afrikanas Adobe DRM €11.99 Jeremy Vearey: Jeremy vannie Elsies Van laaitie tot politieke kryger, bandiet tot generaal-majoor, ondergrondse operateur tot presidensiële lyfwag… Jeremy Vearey se lewe het talle onvoorspelbare wendings geneem. Sy eiesoortige vertelli … EPUB Afrikanas Adobe DRM €12.99 Wilhelm Verwoerd: Bloedbande Ná jare van versoeningswerk tussen eertydse vyande in Ierland keer Wilhelm Verwoerd terug na Suid-Afrika. Hy wil vrede maak met sy eie familie en sy geskiedenis. In die Verwoerd-strandhuis, Blaas ‘n … EPUB Afrikanas Adobe DRM €14.99 Anemari Jansen: Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat Eugene de Kock het die bloed van tientalle mense aan sy hande. Vir die meeste Suid-Afrikaners is hy die ‘monster’ van Vlakplaas. Tog was Anemari Jansen gefassineer toe sy hom in 2011 vir die eerste k … EPUB Afrikanas Adobe DRM €15.99 Halaman selanjutnya >>> 0 0 Periksa 0,00 × × × Ubah bahasa pengguna × ArabJermanInggrisSpanyolPerancisHindiIndonesiaItaliaMelayuBelandaPolandiaPortugisRumaniaRusiaSwediaThaiTurkiUkrainaVietnamCinaInternational Modal ×