Биографии, автобиографии поддержкаЕлектронна книгаНаучная литератураИсторияБиографии, автобиографииОбщие, справочные работыИстория края, История страныДоисторическая и ранняя история, античностьСредние векаСовременные времена до 191820 век (до 1945 г.)Современная история (с 1945)Другое11 434 Электронные книги в этой категории Hermann Giliomee: Tafelberg Kort: Die enigma van Hendrik Verwoerd Die lewe en politiek van Hendrik Verwoerd — met nuwe inligting gevind deur gerekende historikus Hermann Giliomee. ‘n Insiggewende en deurdagte kyk na Verwoerd se beleide en keuses, en hoe hulle vanda … EPUB африкаанс Adobe DRM €3.49 Anemari Jansen: Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat Eugene de Kock het die bloed van tientalle mense aan sy hande. Vir die meeste Suid-Afrikaners is hy die ‘monster’ van Vlakplaas. Tog was Anemari Jansen gefassineer toe sy hom in 2011 vir die eerste k … EPUB африкаанс Adobe DRM €16.99 Chris Karsten: Suid-Afrikaanse geweldenaars sonder genade Die waansin en wreedheid van geweld, maar veral die pyn van die slagoffers en hul naasbestaandes tref jou soos ’n krophou by die lees van die sesde titel in Chris Karsten se Ware Misdaad-reeks. Skryw … EPUB африкаанс Adobe DRM €15.99 M Meiring: Elita en haar lewe met F.W. de Klerk Die hoogs private Elita de Klerk vertel hier vir die eerste keer haar volle verhaal. Ná ’n eensame jeug in die weelderige Kolonaki in Athene en in deftige kosskole, trou sy op jeugdige ouderdom met d … EPUB африкаанс Adobe DRM €16.99 Willie Esterhuyse: Eindstryd Die verhaal van hoogs geheime ontmoetings tussen verbanne ANC-leiers en ‘n paar uitgesoekte Afrikaners in die onstuimige tagtigerjare, vir die eerste keer vertel deur iemand wat self daar was: Willie … EPUB африкаанс Adobe DRM €16.99 Elsabé Brits: Emily Hobhouse Hierdie boek vertel die volle, grootliks onbekende verhaal van Emily Hobhouse, nie net ‘n Anglo-Boereoorlogheld nie, maar ook ‘n aktivis en stryder teen onreg en onderdrukking op verskeie kontinente. … EPUB африкаанс Adobe DRM €16.99 Wilhelm Verwoerd: Bloedbande Ná jare van versoeningswerk tussen eertydse vyande in Ierland keer Wilhelm Verwoerd terug na Suid-Afrika. Hy wil vrede maak met sy eie familie en sy geskiedenis. In die Verwoerd-strandhuis, Blaas ‘n … EPUB африкаанс Adobe DRM €15.99 Maggie Jooste: Maggie: My lewe in die kamp Margaretha (Maggie) Jooste was net 13 jaar oud toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en haar lewe ingrypend verander. Ná maande in huisarres word sy en haar gesin na ’n konsentrasiekamp in Natal gestuur … EPUB африкаанс Adobe DRM €13.99 Anthony Feinstein: Kopwond ’n Onwillige Anthony Feinstein word ingedeel by die weermag se psigiatriese eenheid al het hy net weke se opleiding in dié veld. Hy behandel seuns wat met die hemelliggame praat of dink hulle is Jesu … EPUB африкаанс Adobe DRM €14.99 Jeremy Vearey: Jeremy vannie Elsies Van laaitie tot politieke kryger, bandiet tot generaal-majoor, ondergrondse operateur tot presidensiële lyfwag… Jeremy Vearey se lewe het talle onvoorspelbare wendings geneem. Sy eiesoortige vertelli … EPUB африкаанс Adobe DRM €13.99 Следущая страница >>> 0 0 касса 0,00 × × × Изменить язык пользователя × арабскийНемецкийанглийскийиспанскийФранцузскийхиндииндонезийскийитальянскиймалайскийнидерландский языкпольскийпортугальскийрумынскийрусскийшведскийтайскийтурецкийукраинецвьетнамскийкитайский языкInternational Modal ×